Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Bend

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Brian S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Very good value. Excellent location. Very good accommodation. Friendly staff. Excellent game sightings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Crocodile Bend
Thank you for the lovely review. It truly is a piece of paradise on earth. Please visit us again.

Willem D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Fantastiese ligging op die rivier, vriendelike personeel wat uitstekende diens lewer, ruim geriewe. Vier couples vir 4 aande. Meer as genoeg plek, ruim stoep en swembad, vuurmaakplek, braai, al die nodige geriewe. Ons beplan al klaar ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Crocodile Bend
Thanks so much, Willem, appreciate the compliment. please visit us again. Debbie

Andre N
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Ongelooflike ervaring wat ek nie sal vergeet nie! Crocodile Bend is 'n heerlike, luukse en goed toegeruste blyplek. Die ligging is ook baie besonders en daar is soveel wild te besigtig, en dit sommer vanaf die patio! Dit is baie goeie waarde vir geld en ek sal beslis weer Crocodile Bend besoek in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Crocodile Bend
Thank you for a wonderful review. We are looking so forward to having you back soon. Debbie

Marina V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2019

'n Als in 1 wegbreek! Perfek vir 'n wegbreek saam vriende of familie. Netjies en skoon. Kyk wild terwyl jy afkoel in swembad. Gaan vir seker weer Crocodile Bend besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Debbie
Crocodile Bend
Baie dankie. kom kuier weer.

Celia S
Kort verblyf
5.0
Aug 2015

Fantasties! Pragtige, netjiese huis, stunning uitsig! Was regtig 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 113, Mjejane Reservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjkxOGVmLWIzZDQtNGEzZi05NzhkLTBlNjFkNzE3NjY2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Erf 113 Mjejane Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379683495074 31.717303991318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang