Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Kruger Safari Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ABRI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Crocodile Kruger Safari Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Zunthia R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunthia R

Pragtige huis in 'n natuurskoon-omgewing.

Die personeel het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die huis was presies wat ons verwag het en ruim vir 6 volwassenes. Ons het baie lekker gekuier en tyd by Crocodile Kruger Safari Lodge terdeë geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Stephen O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen O

Was baie lekker, maar daar het gestaan braaigeriewe en dit was nie so nie.

Hulle kan gerus 'n groter kragopwekker kry, want ons het meeste van die aand in donker gesit.

Riana L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Ons was bederf tot in die afgrond.

Ons het 'n gemaklike Kersnaweek verwag saam met ons kinders en hul baba vanuit Engeland. Die personeel was vriendelik behulpsaam Niks was te veel moeite nie, Johan het selfs ekstra wildrit gereël. Ons sal definitief weer gaan.

Sonia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sonia M

We stayed in the 6 sleeper house for a 5 nights.

We ended up not using the 3rd en suite bedroom, because it does not form part of the main house, although directly adjacent to the house. This room would be suited to independent adults, or bigger children. To this end, we opted to have our small children sleep on the sleeper couch inside the house so as to not split up the family. Compliments and thanks to lodge manager, Johan, who expertly and promptly attended to our needs, enquiries and complaints, some of which are mentioned below. Throughout the week we had some electrical glitches and problems with the DSTV service. We also had to request more crockery and cutlery as the kitchen was not adequately equipped for 6 people. Upon checking in, we found wet dishes placed in the cupboards and cutlery not properly cleaned. We had to move beds to make a bedlamp cable reach the power outlet, and found the area behind the beds and at the back of the headboards, to be very dusty. In general, one could say general cleanliness should be improved on to ensure value for money. Overall though, we enjoyed the stay. Thanks to the professional service of the lodge manager, Johan.

Albe B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Albe B

Plek was nie skoongemaak nie alhoewel hulle 4 weke kennis gehad het van ons besoek.

Swembad was ook nie skoongemaak nie. Sal nie weer besoek nie. Foto's op webtuiste is altyd misleidend.

Amanda P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Really excellent.

From arrival, we were assisted by the friendly manager, Johan. He was always ready to assist with what you need, as well as information regarding the area and the animals. Even when going for a swim, he and the staff would be ready to offer us towels and drinks. When having a braai, wood was always available and brought to your braai, which was cleaned daily. We will definitely recommend this establishment.

Estelle N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Regtig aangenaa.

Johan, Innocent en die res van hul span het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Die lodge is perfek geleë teenaan die rivier om na wild te kyk en hul kos is uit die boeke. Ons gaan beslis weer.

Katie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie M

Vreeslik netjies en gemaklike verblyf.

Ons het baie goeie diens ontvang, Johan, die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Die lodge is netjies, skoon en in die mooiste plek. Ons sal graag weer daar kuier!

Lydia S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Die diens en uitsig was uitstekend.

Baie dankie Johan en personeel. Ons het 'n aangename paar dae by Crocodile Kruger Safari Lodge deurgebring. Die etes was smaaklik en smaakvol voorgesit. Diens was uitstekend en personeel almal baie vriendelik. Die wildrit na die Wildtuin was 'n belewenis met Mbeki as goed opgeleide toergids.

Frans M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Puik, gasvry en vriendelik.

Johan het ons baie welkom laat voel met aankoms en die hele span is vriendelik en laat mens voel asof jy deel van die familie is. Kos was heerlik en regtig uithaaldisse. Dankie vir gasvryheid en voortreflike diens.

Tovhowani Isaac M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tovhowani Isaac M

Good place.

A very good place for a good peace of mind.

Judy J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Lekker rus!

Die personeel was regtig baie behulpsaam. Die plekkie was elke oggend mooi skoon gemaak. Lugversorging het baie gehelp met die hitte. Ons het 'n probleem met die oond gehad, maar anders was alles perfek.

Jan D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Baie vriendelik ontvang. Deurgaans vriendelike en gasvrye personeel.

Die ligging op die rivieroewer maak 'n ontbyt met drie olifante teen die oorkantste oewer 'n onbeskryflike ervaring. Sal beslis weer tyd daar wil deurbring. Die selfsorg-eenheid is toegerus met 'n TV wat 'n laat Saterdagmiddag aankoms en 'n belangrike rugbywedstryd baie vergemaklik het ...

Elgene B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elgene B

Perfect stay at a beautiful lodge

Everything was just perfect from the room to the food and the service. The view is special and we saw lots of game at the river including Hippo, Buffalo and Elephants. While Zebras and Giraffe visited us at the lodge. We will definitely be back and would highly recommend Crocodile Kruger Safari Lodge!

Reginald M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald M

Magnificent

Nice place to relax and forget about the city life. Definitely would come back.

Ingrid Van Weezep V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Van Weezep V

Prachtige lodge waarbij je echt verwend wordt.

Wij verbleven in het vrijstaande huis met eigen zwembad en volledig ingerichte keuken. Wij hebben toch iedere avond in het restaurant van de lodge gegeten omdat het eten zo heerlijk was en de sfeer zo prettig. Wij kwamen hier om uit te rusten van ons bezoek aan het Krugerpark en dat is echt gelukt! Je wordt hier volledig verzorgt.

Dawie H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie H

Een van die beste plekke ooit waar ek al vakansie gehou het.

Sal enige tyd weer gaan kuier. Nie net is die plek ongelooflik mooi nie, maar die puik diens daar is iets wat enige iemand weer sal laat terug gaan. Die grondpad om daar uit te kom kort wel aandag, maar dis ook te verstane met die reen en kort tydsverloop daar na dat dit so sal lyk. Dankie almal.

Hantie H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hantie H

Baie gasvry; heerlike kos.

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die grondpad was op party plekke vol slote. Lekker naby aan die Wildtuin.

Vincent D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent D

Awesome safari experience!

The trip was awesome and the lodge manager and Albert were great! One improvement suggestion: you guys need a full time bar tender!

Marts K - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marts K

The lodge is great but need a little more attention to detail.

We were 5 people in the 3-bedroom lodge. Location is wonderful with spectacular views. More attention to detail will make it even better. There were no hooks (except for the 2 towels) in our bathroom and we were also given only 1 towel each. The norm is a bath towel and facial towel? We were also not aware that we had to bring our own cleaning material as well as mosquito candles, etc. Hooks for jackets and hats will be great! Overall we had a great stay and will definitely go back! The staff were very friendly and we were treated very well. Great overall experience!

Shilo N - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shilo N

Fantastic overall.

Thank you for the fabulous stay, its was amazing and would recommend you to our friends.Great job!

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 442, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eVwyaf8G93qBl0kyATAkswjhHQ5g0Q9twOOJT3M2OY0gXK7Fn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 442 Crocodile Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37852 31.75864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang