Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Kruger Safari Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zunthia R
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Pragtige huis in 'n natuurskoon-omgewing. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die huis was presies wat ons verwag het en ruim vir 6 volwassenes. Ons het baie lekker gekuier en tyd by Crocodile Kruger Safari Lodge terdeë geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Was baie lekker, maar daar het gestaan braaigeriewe en dit was nie so nie. Hulle kan gerus 'n groter kragopwekker kry, want ons het meeste van die aand in donker gesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Ons was bederf tot in die afgrond. Ons het 'n gemaklike Kersnaweek verwag saam met ons kinders en hul baba vanuit Engeland. Die personeel was vriendelik behulpsaam Niks was te veel moeite nie, Johan het selfs ekstra wildrit gereël. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2021

We stayed in the 6 sleeper house for a 5 nights. We ended up not using the 3rd en suite bedroom, because it does not form part of the main house, although directly adjacent to the house. This room would be suited to independent adults, or bigger children. To this end, we opted to have our small children sleep on the sleeper couch inside the house so as to not split up the family. Compliments and thanks to lodge manager, Johan, who expertly and promptly attended to our needs, enquiries and complaints, some of which are mentioned below. Throughout the week we had some electrical glitches and problems with the DSTV service. We also had to request more crockery and cutlery as the kitchen was not adequately equipped for 6 people. Upon checking in, we found wet dishes placed in the cupboards and cutlery not properly cleaned. We had to move beds to make a bedlamp cable reach the power outlet, and found the area behind the beds and at the back of the headboards, to be very dusty. In general, one could say general cleanliness should be improved on to ensure value for money. Overall though, we enjoyed the stay. Thanks to the professional service of the lodge manager, Johan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Albe B
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Nov 2020

Plek was nie skoongemaak nie alhoewel hulle 4 weke kennis gehad het van ons besoek. Swembad was ook nie skoongemaak nie. Sal nie weer besoek nie. Foto's op webtuiste is altyd misleidend.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Really excellent. From arrival, we were assisted by the friendly manager, Johan. He was always ready to assist with what you need, as well as information regarding the area and the animals. Even when going for a swim, he and the staff would be ready to offer us towels and drinks. When having a braai, wood was always available and brought to your braai, which was cleaned daily. We will definitely recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Regtig aangenaa. Johan, Innocent en die res van hul span het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Die lodge is perfek geleë teenaan die rivier om na wild te kyk en hul kos is uit die boeke. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

Vreeslik netjies en gemaklike verblyf. Ons het baie goeie diens ontvang, Johan, die bestuurder was baie vriendelik en behulpsaam. Die lodge is netjies, skoon en in die mooiste plek. Ons sal graag weer daar kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Die diens en uitsig was uitstekend. Baie dankie Johan en personeel. Ons het 'n aangename paar dae by Crocodile Kruger Safari Lodge deurgebring. Die etes was smaaklik en smaakvol voorgesit. Diens was uitstekend en personeel almal baie vriendelik. Die wildrit na die Wildtuin was 'n belewenis met Mbeki as goed opgeleide toergids.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ABRI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilweg 442, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eVwyaf8G93qBl0kyATAkswjhHQ5g0Q9twOOJT3M2OY0gXK7Fn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 442 Crocodile Road Marloth Park 0174 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37852 31.75864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang