Crocodile Nest
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Crocodile Nest is op 'n sitrusplaas langs die N4-hoofweg geleë. Daar is heelwat verblyfopsies wat geskik is vir korttermyn- of langtermynverblyf in die Laeveld.
Crocodile Nest is in 'n groot, tropiese tuin geleë en sluit tradisionele rondawels, dubbel- en gesinskamers en netjiese houthutte in. Al die eenhede het en suite-badkamers en waaiers. Van die eenhede het ook basiese kombuisgeriewe. Die 4 houthuis-eenhede deel 'n gmeenskaplike kombuis met braaigeriewe buite in die tuin. Ontbyt is op aanvraag en teen ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n swembad en groot braai- en onthaalarea. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek vir sleepwaens, bote en groot voertuie. Die plaas is omhein deur 'n elektriese heining en 'n uitstekende sekuriteitsdiens staan wag. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Die gastehuis is in die Krokodilrivier-vallei geleë, net 10 minute se ry vanaf Mbombela (Nelspruit).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink Crocodile Nest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang