Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Sands River Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Tertius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasies. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dankie aan die gasvryheid en hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Uitstekend! 'n Uitstekende ervaring! Die pragtige slaapplekke is met smaak uitgerus en die diens was uitstekend. Crocodile Sands het 'n vervelige sakereis opgehelder!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Stylvol gemeubileerd, ligging is fantasties. Ons het vanaf Nelspruit se kant gekom. Ons het die Sabie-pad gevat soos die GPS aangedui het. Vat eerder die Schoemanskloofpad, dis baie korter en sluit die ompad wat langer vat en grondpad is uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker. Net die waterpomp wat raas by die plaas oorkant en geen WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mary V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Will definitely want to come again. Very enjoyable, beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Leslie
Crocodile Sands River Lodge
Thank you for your welcome review. Please call again. Regards, Les Jones.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Vicky C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Beste oornag oppad of van die Kruger Wildtuin. Dankie Les en sy span vir 'n heerlike rustige oornag. Die kamers het 'n pragtige uitsig en die diens is puik. Baie skoon en netjies en sal definitief weer oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

We loved the location. If you enjoy remote bush places with privacy and nature, this is a place for you. We enjoyed ourselves and some time out. There are network issues at times but good to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annette S
1 nag
4.4
Jul 2023

Gemaklik en netjies. Baie oulike plekkie. Kamers is ruim en die buitekombuis is goed ingerig. Daar was wel nie hout beskikbaar om vuur te maak nie. So neem maar saam indien jul wil braai. Toe ek vra oor hout het die man wat ons ingeklok het, gesê - oh we forgot to cut wood for you. Die garage 2 km anderkant die lodge het darem gelukkig hout gehad.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leslie
Crocodile Sands River Lodge
Hello Anette, Sorry, we are self-catering and that means guests need to bring their own food, wine and even wood. If you visit Kruger Park there is no free wood, etc. Furthermore, our staff would never say we forgot to cut firewood however would always oblige at no charge. Thanks for the visit. Regards, Les Jones

Jana O
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jun 2023

Goed geskik vir 'n oorslaap op pad wildtuin toe. Lekker bed, kombuis yl ingerig so bring alles saam wat nodig is vir braai.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvly Plaas, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac229f8ce54389748dde0b6497e8623f06472331f38fedf4977bcfe2d5ab1cf5ea4dfe3063fc736ba0072c3025a211f1e53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm Rietvly Nelspruit 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.388671342793 30.565283473785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang