Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Sands River Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvly Plaas, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crocodile Sands River Lodge is 'n 16-hektaar plaas met eletriese omheining 56 km buite Nelspruit, Mpumalanga.

Dit bied 'n verskeidenheid akkommodasie in kamers en cabanas wat almal gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort of bad het.

Elke kamer het 'n privaat kombuisie terwyl die cabanas gemeenskaplike kombuisgeriewe en braai-areas het. WiFi is beskikbaar.

400 m van die Krokodilrivier loop deur die plaas. Die plaas word omring deur bosse en sitrusplase. Seekoeie kom kuier snags en daar is 'n groot verskeidenheid voëls. Gaste kan by die swembad en kroeg ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Wat gaste dink
Tertius D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Dankie aan die gasvryheid en hulp.
Apr 2024
Casper P
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend! 'n Uitstekende ervaring! Die pragtige slaapplekke is met smaak uitgerus en die diens was uitstekend. Crocodile Sands het 'n vervelige sake...
Sien meer
Mei 2023
Teresa C
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol gemeubileerd, ligging is fantasties. Ons het vanaf Nelspruit se kant gekom. Ons het die Sabie-pad gevat soos die GPS aangedui het. Vat eerder ...
Sien meer
Mrt 2023
Adriaan Johannes S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Net die waterpomp wat raas by die plaas oorkant en geen WiFi.
Jul 2024
Vicky C
Gesin met klein kinders
4.8
Beste oornag oppad of van die Kruger Wildtuin. Dankie Les en sy span vir 'n heerlike rustige oornag. Die kamers het 'n pragtige uitsig en die diens is...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rietvly Plaas, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocodile Sands River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvly Plaas, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac229f8ce54389748dde0b6497e8623f06472331f38fedf4977bcfe2d5ab1cf5ea4dfe3063fc736ba0072c3025a211f1e53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm Rietvly Nelspruit 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.388671342793 30.565283473785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang