Crocriver Chalet
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bets Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Neale M - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Nelmari C - Mei 2024
Algehele gradering
Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak.
Crocriver Chalet se terugvoer
Hi Nel, so bly julle het die kuier geniet. En dankie vir al die mooi fotos van die plaas. Waardeer dit baie. Liefde, Nets
Karen F - Okt 2023
Algehele gradering
Well-appointed, splendid location.
Rudi R - Mrt 2024
Algehele gradering
Happiness.
Shane L - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet, safe, secure, relaxing, awesome.
Francie O - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne met skoon vars lug en rustige omgewing ver van enige geraas. Net ver genoeg om nog vir dag Nelspruit toe te ry.
Lees meerCrocriver Chalet se terugvoer
Baie dankie, so bly julle het dit geniet en welkom om weer te kom. Groete. Bets
Mariaan G - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerRene' A - Sep 2023
Algehele gradering
A soul enriching experience in Paradise.
Cindy M - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful Paradise.
Lees meerCawood K - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n plesier. Dis soos weg weg weg!
Werner V - Aug 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Lees meerCharmaine R - Mei 2021
Algehele gradering
One of the most amazing getaways we have ever had.
Danie V - Jan 2021
Algehele gradering
'n Absolute 100%. 10 uit 10 in alle opsigte aan Crocriver Chalet. Beveel dit beslis aan.
Lees meerAngelique O - Aug 2020
Algehele gradering
Dit is 'n stukkie paradys.
Esther V - Mrt 2020
Algehele gradering
One word? Awesome!
Crocriver Chalet se terugvoer
Hi baie dankie vir julle bespreking hier by ons klein stukkie paradys.
Ja hier is dit rustig en sonder enige bekommernis. Weg van die wereld daarbuite.
Eks bly julle het dit geniet en is altyd weer welkom.
Groete,
Bets
Sandra L - Nov 2019
Algehele gradering
Breathtaking.
Crocriver Chalet se terugvoer
Beste Sandra,
Ons is baie bly julle het die verblyf so geniet! Julle is altyd welkom om weer te kom kuier - julle is aangename gaste.
Groete
Bets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang