Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocriver Chalet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Neale M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekend. 'n Paradys, mooiste uitsig op die rivier. Netjies en modern. Tannie Betsie & Oom Johan oulikste mense van Crocriver Chalet. Vir 'n wegbreuk en rus, beste plek om aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmari C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak. Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak. Wat meer kan mens vra. Tieners wat in die rivier swem. Oupa van 85 wat saam deur die bos stap op ekspedisie. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bets
Crocriver Chalet
Hi Nel, so bly julle het die kuier geniet. En dankie vir al die mooi fotos van die plaas. Waardeer dit baie. Liefde, Nets

Karen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Well-appointed, splendid location. We really enjoyed the chalet, but we ended up having to drive in and out a few times, which was a pain on the rough road, but not the end of the world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi R
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Happiness. Very nice place, very quiet, the correct place if you just want to relax and basically do nothing. The gravel road into the place is a bit challenging, and as they state, an SUV or 4x4 is needed. The river flowing just outside the stoep is very nice. Even the dog "Toffee" is very friendly and well-mannered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shane L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Quiet, safe, secure, relaxing, awesome. The chalet was great. The hosts were extremely warm, welcoming, and friendly. The only problem I had was the gravel road. Thank you for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Heerlik ontspanne met skoon vars lug en rustige omgewing ver van enige geraas. Net ver genoeg om nog vir dag Nelspruit toe te ry. Pad beslis 'n hoër voertuig nodig veral as dit gereen het. Die groot patio onder dak is 'n groot bonus en baie lekker kuier plek. Kan kies om op gas of kole te braai. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Heerlik om net weg te breek van gewoel en geraas. Die dreuning van die rivier heeldag is soos om na die see te luister heeldag. Ons het dit baie geniet om op die plaas rond te ry met ons fietse of selfs te gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bets
Crocriver Chalet
Baie dankie, so bly julle het dit geniet en welkom om weer te kom. Groete. Bets

Mariaan G
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Uitstekende waarde vir geld. Ons was die naweek van 17 November by Crocriver en hoe verstom was ons nie! Die chalet is pragtig, netjies en tenvolle toegerus. Ons het baie lekker gekuier op die groot dek met die rivier wat al kabelend verby vloei. Daar het ons gesels, gebraai en rustig gesit en boeklees. Die voëllewe is verstommend! Ons sal beslis weer volgende jaar gaan kuier. Ek beveel Crocriver beslis aan vir 'n wegbreek na Schoemanskloof!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene' A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

A soul enriching experience in Paradise. In all our travels we have not had such a peaceful and pleasant rest in a little paradise called Crocriver Chalet, and to be blessed with such warm and loving hospitality from our awesome hosts Johan and Bets. A definite must on places to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Peaceful Paradise. We were blessed to stay at Crocriver Chalet during the October School holidays with our 9-year-old daughter. The chalet is well-equipped, spotlessly clean and very comfortable. The view from the verandah is breathtaking, and we spent most of our days lazing on the verandah soaking up the beautiful surroundings. The hosts were absolutely amazing, and we will most definitely love to stay at Crocriver Chalet again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cawood K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Wat 'n plesier. Dis soos weg weg weg! Moet dit nie mis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcjUqzxrQfKyKWr3Ot3H3PCWpoA2OG8eBw0pJo2tq5ssjuv62VX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Farm Sterkspruit Off the R539 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.365508576621 30.494068042331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang