Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crompton Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sanmari J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige ou plaashuis, mooi dekor in die kamers! 100%. Dit was een van ons lekkerste naweke, stil en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rajoo R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent, and worth every penny. Our stay at the Crompton Cottage was excellent. The cottage came with more than we expected. The rooms, bathroom, lounge, etc. were in great condition. Everything was up to standard. Definitely recommend the place. For sure a five-star stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die plaashuis is groot genoeg vir lekker kuier met 'n stoep om ure lank te sit en te gesels. Perfekte verblyf vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Breathtaking views. The house is beautiful and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bart D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

A grand stay. We stayed in a farmhouse built in the 1880s. Lovingly maintained and the stoep has a view over rolling hills. Enough space for two/three families. It is a working farm and after two days we understood far more about modern farming than ever before. Thanks to the kind tour of the dairy. SA hospitality at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin W
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Most beautiful, scenic venue. Beautiful old country house. Cool and calm atmosphere. Eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Veilig! Rustige atmosfeer in en om die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Ongelooflike diens, pragtige verblyf en 'n rustige area. Alhoewel die eenheid geleë is op 'n kommersiële suiwelplaas, was die verblyf uitstekend. Selfs met beurtkrag was daar geen inpak nie, aangesien die plaas 24/7 kragopwekking beskikbaar het. Die huis is baie ruim, silwerskoon en gerieflik. Die tuin is groot en fasiliteite uitstekend. WiFi en selopvangs is 'n probleem. Tamsin was ongelooflik. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful house and setting with an excellent host. We had a lovely time staying in this grand and spacious house. Everything was comfortable, very well provisioned and well set up. Our host Tamsin was delightful - she went out of her way to help us and provided a number of lovely treats throughout our stay. From the fresh milk from the dairy, great coffee, daily servicing to local advice and information. I can't rate this highly enough. It's a lovely, big house. Take the family and enjoy all the area has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weila-marie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Wat 'n heerlike en aangename ervaring. Pragtige, ou huis, maar baie mooi opgeknap. Alles wat mens kan nodig kry en nog meer. Ons het 'n heerlike tyd op hierdie werkende melkplaas gehad. Tamsin het waarlik uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal vir seker weer daar gaan kuier. Ook baie dinge om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tamsin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Connington-weg, Crompton Fold Plaas, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0054b1eff84050d5e85ada583d297ae77144698d1150c28c1006404a3e03c6d2c24279a99c61fa42237617d64dc4cb02114?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Connington Road Crompton Fold Farm 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.29631583832 29.954776531543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang