Cronin Luxury Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wimpie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Tinus G - Apr 2024
Algehele gradering
Kamer was baie netjies, eienaar was ook vriendelik. Geen probleme gehad.
Karin E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike en aangename plek om te bly.
Cronin Luxury Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Tinus. Mag jy geseend wees.
Simoné A - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike én pragtige oornagverblyf met alle klein benodighede.
Henna N - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Cronin Luxury Accommodation se terugvoer
Baie Dankie Henna
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cronin-weg 40, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap