Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cronje Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Cronje Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christo R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Puik! Sal beslis weer besoek.

Al ons verwagtinge is oortref! Hierdie kothuis is in die klip gebou en gee 'n unieke gevoel, selfs beter as in die fotos. Die gasvrou was baie vriendelik en professioneel. Ons kan sien dat daar baie moeite gedoen is.

Cronje Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Christo. So bly julle het lekker gekuier.

Cronje Cottage
Launce M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Hidden gem in Nelspruit.

I booked it for our technician as we had previously stayed at this venue. As usual, excellent facilities and good value for money.

Launce M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Hidden gem.

Our sales manager stayed at the venue and absolutely loved it. I booked him here as I used it last year and it was great. Well done.

Hennie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Outstanding.

Excellent, thank you. Clean & friendly.

Muke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Muke V

Ideaal vir oornag verblyf.

Cronje Cottage was ideaal vir my en my twee kinders vir oornag verblyf. Baie vriendelike gasvrou.

Yolanda C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Yolanda C

If they could fix a few things mentioned, it would be a really cosy place to stay.

The host is very friendly. The cottage has a damp smell, and there were ants. The bedding is not up to guesthouse quality. At the entrance of the cottage is a big rock, making it not easy to navigate your way to the car and the cottage. You have to climb a few meters on the rock before you get to the stairs. I was really scared that I would slip.

Melanie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Baie lekker gebly.

Ons is so vriendelik ontvang deur Amanda en haar gesin. Die seuns was hulpvaardig met die uitlaai van ons goedjies ook. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit is 'n pragtige eenheid met klippe wat deel vorm van die huis. Ons kon heerlik swem. Toe ons die aand tuisgekom het, was die eenheid skoon en netjies. Ons sal beslis weer van Amanda se plek gebruik maak en ons beveel dit aan vir enige iemand wat Nelspruit besoek. Dit is lekker sentraal geleë en naby aan alles wat ons moes besoek.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Melanie

Cronje Cottage
Joe D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D

Was daar vir 'n hospitaalbesoek naby die Cronje Cottage.

Baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Launce M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Hidden gem.

Great location and neat cottage. Only small issue was as I was recovering from a knee injury getting up the rocky slope with no handrail was a bit of an issue. I suspect that elderly people will struggle with this. Setting is amazing and stunning pool and braai area.

Hanli M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli M

Baie lekker en aangenaam.

Baie lekker gewees, baie dankie.

Hennie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Uitstekend vir die 3 van ons.

Super en baie skoon.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Hennie. Dit word waardeer. Groete. Amanda Cronje

Cronje Cottage
Pierre F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Vriendelike diens in 'n rustige woongebied.

Sal weer gebruik maak van hierdie verblyf.

Annamarie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D

Skoon, netjiese en aangename verblyf.

Baie gasvry behandel en het gevoel soos huis weg van huis. Sal beslis aanbeveel en weer van hulle gebruik maak.

Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Altyd lekker om hier oor te bly. Gereelde besoeker.

Sien sterre.

Willem K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Heerlik en lekker.

Vriendelike mense en lekker omgewing.

Willem L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem L

Was daar vir inter-provinsiale sport.

Goed geleë. Dink die heling en granietklipbank waarop die eiendom is mag vir minder beweeglike persone 'n uitdaging wees. Was nie vir ons 'n probleem nie, eindlik besonderse atmosfeer geskep.

Melvyn C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melvyn C

Tuis gevoel.

Sal weer daar gaan bly.

Bianca C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Regtig baie nice.

Amanda het ons so tuis laat voel vriendlike diens en baie nice ons sal beslis weer oor slaap as ons in Nelspruit is. Dankie Amanda dat jy daar was deur ons moeilike tyd met ons seun in Nelspruit Medi Clinic ons waardeer jou gasvryheid en alles wat jy vir ons gedoen het.

Elzé S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzé S

Excellent.

Affordable, neat. And very satisfying.

Cronje Cottage se terugvoer

Thank you so much for the beautiful feedback.
Kind regards,
Amanda Cronje

Cronje Cottage
Yvonne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Veilige oornagverblyf.

Sien sterre.

Ria B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Baie geniet. Die dag toe ons ingeboek het was hulle gasvry, selfs die kinders het ons tuis laat voel.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Die hele gesin se gasvryheid was puik.

Ian A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A

Excellent stay.

Friendly reception on arrival, great location, highly recommended.

Conrad M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad M

Excellent service, very conveniently located around shops.

Very friendly owners, neat place to stay in, conveniently situated around shopping centres, quiet and safe neighbourhood.

Dee-ann R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-ann R

Owners are very helpful.

Not paraplegic friendly, lots of stairs. Second bed is by the stairs in an open plan room. Very few windows.

Nicolene V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Gasvryheid in oorvloed.

Pragtige, rustige omgewing. Beautiful slaapgeriewe.

Lindi S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Pragtige plekkie, alles wat ons nodig gehad het. Skoon, veilig en bekostigbaar. Ons het baie lekker daar gebly.

Stunning plek. Goeie waarde vir geld!

Rentia T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia T

Was heerlike rustige verblyf.

Al die nodige gerieflik by mekaar. Netjies, gemaklike, privaat verblyf. Sal beslis weer van hulle gebruik maak as ons in Nelspruit is.

Enslin N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin N

'n Heerlike kuier.

Die blyplek is regtig baie aangenaam en rustig.

Paul R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Vriendelike gasvrye mense.

Het vir 1 nag oorgeslaap vir seun se atletiek, was vriendelike mense, goeie waarde vir geld. Sal weer van fasiliteit gebruik maak.

Andries V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Dit was 'n fantastiese manier om te kon ontspan. Beslis 'n baie goeie aanbeveling.

Dit was een groot belewenis om in die omgewing met sy natuurskoon, vriendelike mense en rustigheid te kon spandeer.

Jason K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K

Very pleasant stay.

Thank you, very comfortable, clean, tidy and private accommodation. Only minor issue was the WiFi cut out with no way to reset. This did compromise my work a bit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename verblyf.

Dankie, baie gerieflik, skoon, netjies en privaat. Al probleem was die WiFi wat afgegaan het met geen manier om dit te reset nie. Dit het gekeer dat ek my werk kan doen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annelie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D

Ons het baie lekker gebly.

Die plekkie was skoon en netjies.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Annelie. Ons is bly julle het lekker gebly.
Hoop daai bene voel darem goed na daardie marathon!
Groete,
Amanda

Cronje Cottage
Hennie E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Baie aangename verblyf.

Die uitstekende wooneenheid is netjies en skoon met 'n groot yskas en geriewe vir die maak van koffie asook 'n mikrogolfoond. Word daagliks gediens. Geleë in 'n goed versorgde tuin met braaigeriewe, swembad en trampolien en baie privaat. Boonop is daar 'n pragtige uitsig op die berge. Die eienaars het geen moeite ontsien om ekstra beligting binne en buite te verskaf ten tyde van beurtkrag nie. Definitief 'n plek om aan te beveel.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Hennie. Dit word regtig so baie waardeer

Vriendelike Groete

amanda

Cronje Cottage
Ferdinand H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Netjies, rustig en sentraal geleë.

Baie vriendelike diens. Netjiese plekkie, sentraal geleë en baie rustige woonbuurt uit die stad se lawaai.

Cronje Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Ferdi.

Groete

Cronje Cottage
Melanie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Baie gemaklik en in 'n rustige omgewing.

Ons oornag by Cronje Cottage was aangenaam, ons was hartlik ontvang deur ons gasheer. Alles was in orde en ons het die rustigheid van die omgewing en die mooi uitsig baie waardeer. Baie dankie.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, so bly as ons gaste ons plekkie kan geniet.

Cronje Cottage
Corrie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Rustige stil omgewing.

Heerlik gekuier, skoon, netjies eienaars behulpsaam al is dit laat in die nag.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word regtig baie waardeer.

Cronje Cottage
Leon V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Aangenaam en goeie waarde vir geld.

Vriendelik ontvang. Volledig ingerig en skoon.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.

Cronje Cottage
Christina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina S

Baie netjies en behulpsaam.

Vriendelike diens en lekker groot eenheid.

Annette H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H

Goeie diens, perfekte oorslaap!

Beveel aan vir oorslaap!

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word baie waardeer.

Cronje Cottage
Hannes L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Baie gemaklike verblyf.

Amanda, die eienaar, is baie gasvry, en ek is een aand met my aankoms deur die twee mooiste en vriendelikste honde welkom geheet, sal hulle weer gebruik.

Tersia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M

Dis 'n baie lekker rustige plekkie.

Dis 'n ideale plek om by te bly. Mense baie vriendelik en gasvry! Plekkie lekker rustig en veilig!

Cronje Cottage se terugvoer

Tersia, baie dankie vir jou mooi review. Julle is ook enige tyd welkom.

Cronje Cottage
Adri V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie skoon, baie gerieflik, rustig en baie vriendelike gashere. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review. Dit word waardeer. Hoop om jou weer te sien

Groete
amanda

Cronje Cottage
Ansunette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette S

Aangenaam

Alles was 100%. Bietjie duur. DStv word aanbeveel.

Corne R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Goeie waarde vir geld.

Goeie kwaliteit verblyf teen goeie prys. Gulhartige ontvangs/ontmoeting van gasvrou Amanda. Stilte van omgewing was aangenaam. Vir my perfekte verblyf vir kort periode of sake besoek.

Cronje Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Corne.

Cronje Cottage
Maliska B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maliska B

Brilliant location and easy access to shops.

Beautiful apartment for travellers. All the necessities included in this beautiful apartment. I definitely recommend Cronje Cottage and will definitely use it again in the future. Only negative feedback is the Wi-Fi that struggles and is very slow.

Cronje Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Maliska. Jammer oor die Wifi - lyk my dit is nou uitgesorteer

Vriendelike Groete
Amanda

Cronje Cottage
Lukas G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Netjies, skoon en baie goed geleë.

Sien sterre.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Cronje Cottage
Sonja J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Pragtig en mooi uitsig oor die swembad.

Dit was baie oulike plekkie met 'n baie groot yskas wat ons waardeer het met die groot vrieskas bo. Die stort is lekker groot en die waterdruk is fantasties en die water maak jou vel lekker sag. Ons het buite gesit by die swembad en die tuin bewonder met die mooi uitsig. Daar is als wat jy nodig het om 'n nag te oornag of langer vir 'n week.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie.

Cronje Cottage
Phillicia B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Phillicia B

Onaangenaam.

Die plekkie is baie mooi. Maar het amper niks geslaap nie. Die yskas in die kamer raas vreeslik, dan kan jy nie die aircon aansit nie, want die raas net so. Die kraan in die kamer drip, drip, drip. Die kussings op die bed is al plat en uitgeslaap. Na so 'n aand wil mens ten minste 'n warm shower vat om die dag te begin, maar daar was geen warm water nie. Dit was 'n baie onaangename nag gewees. Sal nie aanbeveel nie.

Cronje Cottage se terugvoer

Beste Phillicia,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is regtig jammer om te hoor dat julle nie lekker gebly het nie.

Ons sal seker maak dat die kussings en krane uitgesorteer word.

Ons het nog geen klagtes gehad oor die yskas en 'n lawaai van dit af nie, maar sal kyk of ons iets hieraan kan doen.

Ons het geen idee hoekom daar nie warm water was nie, maar kyk dadelik daarna.

Weereens jammer oor die ongerief.

Vriendelike groete
amanda

Cronje Cottage
Rudi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rudi V

Die verblyf was redelik.

Baie oulike bly plek, maar addisionele goed nie. DStv nie gewerk nie, lugversorging nie gewerk nie, maar waaier beskikbaar, WiFi nie beskikbaar nie.

Cronje Cottage se terugvoer

Ons is regtig jammer dat julle ons plekkie so sleg ervaar het. Dit is 'n eerste vir ons. Die weerlig het ons DStv uitgeslaan soos wel aan julle genoem. Daar was wel 'n hardeskyf beskikbaar met flieks op om te kyk. Die lugversorger en Wi-Fi werk definitief.

Cronje Cottage
Brenda B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Fantastic place to stay over before the Kaapsehoop Marathon.

All that you need is there for that one night sleep over. Even cute puppies to warm the heart! Hosts are super friendly. We left early on Saturday morning to the stadium but got stuck in bad traffic. We returned to the cottage, parked our car there and went to do the race. We fetched our car later on in the day again. Amanda did not have a problem with it at all. Our car was safe and secure for the duration of the marathon and they did not charge us an extra cent for that. We are very grateful for this.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek om te bly vir 'n oornag. Selfs oulike hondjies om jou hart warm te maak.

Alles wat jy nodig het is daar vir oornag. Selfs die oulike hondjies om die hart warm te maak. Gashere is baie vriendelik. Ons het vroeg Saterdagoggend vertrek na die stadion en het in slegte verkeer vasgesit. Ons het teruggaan na die kothuis, ons kar parkeer en die resies gaan doen. Ons het ons kar weer later die dag gaan haal. Amanda het nie 'n probleem met dit gehad nie. Ons kar was veilig vir die duur van die maraton en hulle het ons nie ekstra gevra daarvoor nie. Ons is baie dankbaar daarvoor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cronje Cottage se terugvoer

Thank you so much for such a fantastic review. You guys are so welcome anytime.

Cronje Cottage
Olivia F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia F

Ek het regtig 'n goeie tyd gehad. Sy het ons blyplek in Nelspruit perfek gemaak.

Gerieflik, netjies en veilig. Amanda was baie behulpsaam. Ek kan dit beslis vir ander aanbeveel.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word regtig baie waardeer.

Groete, Amanda.

Cronje Cottage
Brenda R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

We had a very pleasant stay and enjoyed the braai facility. Thank you.

See stars.

Chris D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Great!

Ons gasvrou was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar bespreek. Fantastiese diens!

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie , dit is heerlik om sulke goeie terugvoer te kry

Vriendelike Groete,
Amanda

Cronje Cottage
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Baie gasvry en skoon. Vriendelik ontvang.

Ek het regtig baie lekker geslaap na 'n stresvolle dag. Die plek is baie skoon netjies en ek het sommer tuis gevoel. Sal definitief weer daar oornag.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is dankbaar om te hoor dat jy lekker kon bly.

Vriendelike groete
Amanda

Cronje Cottage
Erline C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erline C

'n Huis weg van die huis,

Gerieflike verblyf met vriendelike en behulpsame gashere. Baie dankie vir die tydjie wat ons daar kon bly en ook die blitsige hulp tydens die onverwagte donderstorm!

Bronwen M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen M

Just perfect for the two of us.

Exactly what we needed for a one night's stay in Nelspruit.

Cronje Cottage se terugvoer

Thank you for your positive feedback Bronwyn.

Kind Regards
Amanda

Cronje Cottage
Marieke U - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke U

Ontvang met gasvryheid en vriendelikheid.

Baie gerieflik vir 2 mense en alles wat jy nodig het.

Johan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ek sal Cronjé Cottage hoog aanbeveel. Ek is baie beïndruk.

Sien sterre.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie Johan, dit maak my hart so bly as ek weet die gaste is tevrede.

Cronje Cottage
Neville B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville B

Baie lekker gebly!

Sal vir enige iemand aanbeveel om by Cronje Cottage te gebruik as oornagverblyf.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie - dit word regtig baie waardeer

Cronje Cottage
Tersia B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B

What a pleasure to stay there.

Owners were very friendly and were always ready to stand by on any problems. Will recommend Cronje Cottage to anybody who is looking for accommodation near MediClinic.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie!

Cronje Cottage
Petro E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E

Weereens aangenaam.

Hoop gaste wat na my plek kom vir oorslaap sal ook so tevrede wees soos ek is met Cronje Cottage.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Maak regtig my hart so bly om te hoor mense is so tevrede.

Cronje Cottage
Petro E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E

Gemaklik, skoon, veilig en 'n plesier.

Al was dit besigheidsbesoek van net een aand, was dit aangenaam om hier te kon oornag en sal enige tyd weer hier oorbly en aanbeveel.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir so 'n mooi resensie.

Cronje Cottage
Liesl E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl E

Vriendelike ontvangs en netjiese, toegeruste eenheid.

Heerlik tuisgegaan in die netjiese, toegeruste eenheid. Vriendelike ontvangs. Veilig en goeie ligging.

Anton L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Skoon en netjies.

Ons het lekker gebly. Alles wat nodig is was tot ons beskikking. Die prys was ook uitstekend!

Vaughan W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan W

Netjies en goeie waarde vir geld.

Enigste negatief is die stap na die kamer wat oor 'n groot klip is. Ongemaklik en kan gevaarlik wees vir ouer mense. Sou regtig aanbeveel dat hulle trappies insit van die kamer tot by die motorparkeerplek.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Vaughan.

Ongelukkig laat ons plek nie toe dat ons verder trappe bou nie. Die trappe wat daar wel gebou is, is reeds verder verbeter om die opstap te vergemaklik. Ons bied wel aan om bagasie te help dra, maar meeste gaste beskou die loopvlak nie as 'n probleem nie en dra die bagasie self. Nietemin waardeer ons jou aanbevelings en probeer ons, ons gaste so gemaklik en gelukkig moontlik maak daarom die Wi-Fi, DStv, mooi beddegoed en braai fasiliteite.

Cronje Cottage
Hilda H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda H

Aangenaam.

Ek sou regtig voorstel dat die gasvrou net twee ysbakkies met ys in vrieskas voorsien.

Cronje Cottage se terugvoer

Skuus ek antwoord nou eers Hilda. Baie dankie vir jou resensie en aanbeveling, ek het sommer dadelik ysbakkies gaan insit

Cronje Cottage
Ciske Maree M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ciske Maree M

Gemaklik.

Baie gemaklik, skoon en bekostigbaar.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie

Groete
Amanda

Cronje Cottage
Michelle D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Nice place.

Nice place to visit. Owner was very helpful. The taps in the bathroom and kitchen need to be looked at. But other than that, very nice.

Cronje Cottage se terugvoer

Hi Michelle,

Sorry about the taps, dont actually know what went wrong but thanks for letting me know.

Cronje Cottage
Strydom D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Strydom D

Ons het nie baie lekker gebly nie, kamer donker en bedompig.

Dis 'n gesukkel om met tasse oor rotse te loop om by die woonstelletjie uit te kom. Hondemis is nie opgetel en gaste het daarin getrap. Nietemin gasvrye mense.

Cronje Cottage se terugvoer

Môre Deon, baie dankie vir julle terugvoer.

Ons honde word meestal op 'n ander deel van die erf gehou en is die hondemis regtig 'n eenmalige gebeurtenis. Daar is verskeie oopmaakvensters, 'n waaier en lugverkoeling. Ons bied altyd aan om die tasse namens die gaste te dra. Meesste gaste beskou die loopvlak nie as 'n probleem nie en dra die bagasie self. Nietemin is ons jammer oor julle belewenis en beloof om dit vir ons gaste so gemaklik en heerlik as moontlik te maak. Daarom die DStv, Wi-Fi, mooi beddegoed en koffie en beskuit.

Groete,
Amanda

Cronje Cottage
Celia S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S

Baie dankie vir goeie ontvangs. Mooi en skoon behuising.

Sien sterre.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie dit word baie waardeer

Cronje Cottage
Philip R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang en sal enige tyd weer hier slaap.

Cronje Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit word baie waardeer.

Cronje Cottage
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustastraat 29, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiruOWcnl0TCzjWicbYZxmkdXtIfUORz0E7r6dUno19HAnl8SEc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 71 5 1 5 29 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.488752388405 30.97461104393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang