Cronje Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Christo R - Jul 2024
Algehele gradering
Puik! Sal beslis weer besoek.
Cronje Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Christo. So bly julle het lekker gekuier.
Launce M - Mrt 2024
Algehele gradering
Hidden gem in Nelspruit.
Launce M - Mrt 2024
Algehele gradering
Hidden gem.
Hennie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Outstanding.
Muke V - Jun 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag verblyf.
Yolanda C - Jan 2024
Algehele gradering
If they could fix a few things mentioned, it would be a really cosy place to stay.
Melanie S - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerCronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Melanie
Joe D - Okt 2023
Algehele gradering
Was daar vir 'n hospitaalbesoek naby die Cronje Cottage.
Launce M - Sep 2023
Algehele gradering
Hidden gem.
Hanli M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Hennie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend vir die 3 van ons.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Hennie. Dit word waardeer. Groete. Amanda Cronje
Pierre F - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens in 'n rustige woongebied.
Annamarie D - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese en aangename verblyf.
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Altyd lekker om hier oor te bly. Gereelde besoeker.
Willem K - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik en lekker.
Willem L - Aug 2022
Algehele gradering
Was daar vir inter-provinsiale sport.
Melvyn C - Jun 2022
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Bianca C - Okt 2021
Algehele gradering
Regtig baie nice.
Elzé S - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent.
Cronje Cottage se terugvoer
Thank you so much for the beautiful feedback.
Kind regards,
Amanda Cronje
Yvonne S - Jul 2021
Algehele gradering
Veilige oornagverblyf.
Ria B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie geniet. Die dag toe ons ingeboek het was hulle gasvry, selfs die kinders het ons tuis laat voel.
Ian A - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Conrad M - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent service, very conveniently located around shops.
Dee-ann R - Aug 2020
Algehele gradering
Owners are very helpful.
Nicolene V - Mrt 2020
Algehele gradering
Gasvryheid in oorvloed.
Lindi S - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, alles wat ons nodig gehad het. Skoon, veilig en bekostigbaar. Ons het baie lekker daar gebly.
Rentia T - Feb 2020
Algehele gradering
Was heerlike rustige verblyf.
Enslin N - Feb 2020
Algehele gradering
'n Heerlike kuier.
Paul R - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense.
Andries V - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese manier om te kon ontspan. Beslis 'n baie goeie aanbeveling.
Jason K - Nov 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangename verblyf.
Dankie, baie gerieflik, skoon, netjies en privaat. Al probleem was die WiFi wat afgegaan het met geen manier om dit te reset nie. Dit het gekeer dat ek my werk kan doen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Annelie D - Okt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Annelie. Ons is bly julle het lekker gebly.
Hoop daai bene voel darem goed na daardie marathon!
Groete,
Amanda
Hennie E - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Lees meerCronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Hennie. Dit word regtig so baie waardeer
Vriendelike Groete
amanda
Ferdinand H - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en sentraal geleë.
Cronje Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Ferdi.
Groete
Melanie S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en in 'n rustige omgewing.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, so bly as ons gaste ons plekkie kan geniet.
Corrie P - Jun 2019
Algehele gradering
Rustige stil omgewing.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word regtig baie waardeer.
Leon V - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam en goeie waarde vir geld.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Christina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en behulpsaam.
Annette H - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie diens, perfekte oorslaap!
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit word baie waardeer.
Hannes L - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf.
Tersia M - Jan 2019
Algehele gradering
Dis 'n baie lekker rustige plekkie.
Cronje Cottage se terugvoer
Tersia, baie dankie vir jou mooi review. Julle is ook enige tyd welkom.
Adri V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie skoon, baie gerieflik, rustig en baie vriendelike gashere. Sal dit beslis aanbeveel.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review. Dit word waardeer. Hoop om jou weer te sien
Groete
amanda
Ansunette S - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam
Corne R - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cronje Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Corne.
Maliska B - Jul 2019
Algehele gradering
Brilliant location and easy access to shops.
Cronje Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Maliska. Jammer oor die Wifi - lyk my dit is nou uitgesorteer
Vriendelike Groete
Amanda
Lukas G - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie goed geleë.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Sonja J - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig en mooi uitsig oor die swembad.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie.
Phillicia B - Okt 2019
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerCronje Cottage se terugvoer
Beste Phillicia,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is regtig jammer om te hoor dat julle nie lekker gebly het nie.
Ons sal seker maak dat die kussings en krane uitgesorteer word.
Ons het nog geen klagtes gehad oor die yskas en 'n lawaai van dit af nie, maar sal kyk of ons iets hieraan kan doen.
Ons het geen idee hoekom daar nie warm water was nie, maar kyk dadelik daarna.
Weereens jammer oor die ongerief.
Vriendelike groete
amanda
Rudi V - Feb 2019
Algehele gradering
Die verblyf was redelik.
Cronje Cottage se terugvoer
Ons is regtig jammer dat julle ons plekkie so sleg ervaar het. Dit is 'n eerste vir ons. Die weerlig het ons DStv uitgeslaan soos wel aan julle genoem. Daar was wel 'n hardeskyf beskikbaar met flieks op om te kyk. Die lugversorger en Wi-Fi werk definitief.
Brenda B - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastic place to stay over before the Kaapsehoop Marathon.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese plek om te bly vir 'n oornag. Selfs oulike hondjies om jou hart warm te maak.
Alles wat jy nodig het is daar vir oornag. Selfs die oulike hondjies om die hart warm te maak. Gashere is baie vriendelik. Ons het vroeg Saterdagoggend vertrek na die stadion en het in slegte verkeer vasgesit. Ons het teruggaan na die kothuis, ons kar parkeer en die resies gaan doen. Ons het ons kar weer later die dag gaan haal. Amanda het nie 'n probleem met dit gehad nie. Ons kar was veilig vir die duur van die maraton en hulle het ons nie ekstra gevra daarvoor nie. Ons is baie dankbaar daarvoor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cronje Cottage se terugvoer
Thank you so much for such a fantastic review. You guys are so welcome anytime.
Olivia F - Sep 2018
Algehele gradering
Ek het regtig 'n goeie tyd gehad. Sy het ons blyplek in Nelspruit perfek gemaak.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word regtig baie waardeer.
Groete, Amanda.
Brenda R - Aug 2018
Algehele gradering
We had a very pleasant stay and enjoyed the braai facility. Thank you.
Chris D - Jun 2018
Algehele gradering
Great!
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie , dit is heerlik om sulke goeie terugvoer te kry
Vriendelike Groete,
Amanda
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en skoon. Vriendelik ontvang.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is dankbaar om te hoor dat jy lekker kon bly.
Vriendelike groete
Amanda
Erline C - Mei 2018
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis,
Bronwen M - Apr 2018
Algehele gradering
Just perfect for the two of us.
Cronje Cottage se terugvoer
Thank you for your positive feedback Bronwyn.
Kind Regards
Amanda
Marieke U - Apr 2018
Algehele gradering
Ontvang met gasvryheid en vriendelikheid.
Johan B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek sal Cronjé Cottage hoog aanbeveel. Ek is baie beïndruk.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie Johan, dit maak my hart so bly as ek weet die gaste is tevrede.
Neville B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie - dit word regtig baie waardeer
Tersia B - Jan 2018
Algehele gradering
What a pleasure to stay there.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie!
Petro E - Okt 2018
Algehele gradering
Weereens aangenaam.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Maak regtig my hart so bly om te hoor mense is so tevrede.
Petro E - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, veilig en 'n plesier.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir so 'n mooi resensie.
Liesl E - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese, toegeruste eenheid.
Anton L - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Vaughan W - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Vaughan.
Ongelukkig laat ons plek nie toe dat ons verder trappe bou nie. Die trappe wat daar wel gebou is, is reeds verder verbeter om die opstap te vergemaklik. Ons bied wel aan om bagasie te help dra, maar meeste gaste beskou die loopvlak nie as 'n probleem nie en dra die bagasie self. Nietemin waardeer ons jou aanbevelings en probeer ons, ons gaste so gemaklik en gelukkig moontlik maak daarom die Wi-Fi, DStv, mooi beddegoed en braai fasiliteite.
Hilda H - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Cronje Cottage se terugvoer
Skuus ek antwoord nou eers Hilda. Baie dankie vir jou resensie en aanbeveling, ek het sommer dadelik ysbakkies gaan insit
Ciske Maree M - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie
Groete
Amanda
Michelle D - Des 2018
Algehele gradering
Nice place.
Cronje Cottage se terugvoer
Hi Michelle,
Sorry about the taps, dont actually know what went wrong but thanks for letting me know.
Strydom D - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het nie baie lekker gebly nie, kamer donker en bedompig.
Cronje Cottage se terugvoer
Môre Deon, baie dankie vir julle terugvoer.
Ons honde word meestal op 'n ander deel van die erf gehou en is die hondemis regtig 'n eenmalige gebeurtenis. Daar is verskeie oopmaakvensters, 'n waaier en lugverkoeling. Ons bied altyd aan om die tasse namens die gaste te dra. Meesste gaste beskou die loopvlak nie as 'n probleem nie en dra die bagasie self. Nietemin is ons jammer oor julle belewenis en beloof om dit vir ons gaste so gemaklik en heerlik as moontlik te maak. Daarom die DStv, Wi-Fi, mooi beddegoed en koffie en beskuit.
Groete,
Amanda
Celia S - Des 2017
Algehele gradering
Baie dankie vir goeie ontvangs. Mooi en skoon behuising.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie dit word baie waardeer
Philip R - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cronje Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit word baie waardeer.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augustastraat 29, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang