Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crooked Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Crooked Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Nicky N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky N

Crookedly recharged.

Dit was diep heerlik, rustig en net wat mens nodig het om te "re-energise". Ver genoeg van die besige stad en naby genoeg vir 'n klim en ry wegbreek. Franci en Andre is tops!

Adriaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan V

Lekker maar ontstellend.

Ja, die verblyf was lekker, slegs die bad op die boonste verdieping het die aand deur gelekte na die onderste kamer en ons gaste het nat geword. Die eienaars het om verskoning gevra, maar die gaste was verontrief deur die ervaring en het min geslaap.

Crooked Cottage se terugvoer

Die lek is onmiddellik reg gemaak, en gelukkig was daar nog 'n ekstra kamer beskikbaar vir die gaste om te skuif. Ons is 24 uur beskikbaar en het eers die volgende dag uitgevind van die lek plek. Dankie dat jy ons daarvan verwittig het. Ons streef na sukses en wil seker maak dat ons gaste ons enige tyd kan skakel.

Crooked Cottage
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 90B Azalea-weg, Flora Park, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3560df7dcde6ffa4a190079d41768a8c8f62cd4097abb75863a5dbf65aabad8d92f118c8c06f787958602bd5e876c6725a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Plot 90B Azalea Road Flora Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765343 27.950602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang