Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crooked Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 90B Azalea-weg, Flora Park, 1709, Gauteng
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crooked Cottage is 'n pragtige, rustieke selfsorg-vakansiekothuis wat 'n bekoorlike toevlugsoord bied net buite Hartbeespoortdam. Hierdie kothuis is gemaak met rotse wat van die eienaar se eie berg afkomstig is, en is 'n wonderlike opsie vir 'n ontsnapping uit die stad se gewoel, aangesien hierdie eiendom bederf met 'n uitnodigende Jacuzzi.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit beskik ook oor 'n in-kamer-bad met 'n en suite-toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping geleë en het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beslaan die onderste vlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie kothuis maak oop op 'n onderdak-patio voor met 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai en 'n uitnodigende Jacuzzi wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl die vuur brand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cherise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 90B Azalea-weg, Flora Park, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Crooked Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 90B Azalea-weg, Flora Park, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3560df7dcde6ffa4a190079d41768a8c8f62cd4097abb75863a5dbf65aabad8d92f118c8c06f787958602bd5e876c6725a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Plot 90B Azalea Road Flora Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.765343 27.950602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang