Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crooked Tree Cottage

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Crooked Tree Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nadine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Excellent housekeeping.

We enjoyed our stay at Crooked Tree Cottage, it was so awesome. You welcomed us so warmly and we felt like we were at home. Furthermore, your place was pin neat, clean and well equipped with adequate fans, air conditioner, and open plan kitchen and lounge facility. We thoroughly enjoyed our stay, and were taken with the free cereal, coffee, sugar, and milk provided. Thank you.

Esti J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J

Baie gerieflik.

Crooked Tree Cottage is naby aan al die restaurante in Umhlanga, die gastehuis is goed onderhou en die kliëntediens is puik.

Leozelle E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leozelle E

Baie goeie diens en gasvryheid.

Ja, ons het vir seker lekker gebly.

Cecilia D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia D

Lovely.

Will definitely come again. Highly recommended.

Genevieve M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve M

Very friendly, clean, close to everything and perfect holiday stay.

Helen and everyone are very friendly and it was amazing accommodation.

Sonja N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Netjies skoon, mooi uitsig.

Netjies, mooi uitsig en die ontbyt was heerlik.

Manie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Baie netjies en skoon, die bed is baie gemaklik. Baie lekker blyplek.

Ek sal beslis weer daar bly, alles omtrent my kamer was van topgehalte. Die eienaar, Helen, is aangenaam om mee te deel, sy is vriendelik en bedagsaam. Baie dankie vir lekker verblyf.

Shulize C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shulize C

Briljant.

Ons sal graag Crooked Tree Cottage aanbeveel. Vriendelik, netjies en soveel meer. Helen is 'n aanwins vir enige iemand wat nuut (al dan nie) aan die omgewing is. Die bed en stort is uit die boonste rakke - soos nog min voorheen.

Emily F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily F

Wonderful, restful stay.

Beautiful, clean and well-located, and a great view of the sea. Very friendly, yet professional hosts, good breakfasts.

Esti J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J

Goeie kliëntediens.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. En die ontbyt is fantasties.

Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Uiters netjiese en skoon plek.

Uiters uitstekende gastehuis, baie vriendelike onvangs en verblyf, ontbyt is van baie hoë gehalte en die kamer, baie professioneel ontskep. Sal weer daar gaan bly.

Sam L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L

Lovely stay!

We had a lovely stay! Great aircon room equipped with everything needed as well as a beautiful view! Breakfast was amazing!!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Great aircon in die kamer met alles wat jy nodig het, asook 'n pragtige uitsig. Ontbyt is amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Emma L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma L

Great hospitality.

We had an excellent time!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie gasvryheid.

Ons het 'n uitstekende tyd gehad!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Crooked Tree Cottage se terugvoer

Thank you for the great review Emma. I am happy you all enjoyed your stay and want to wish you all the best for 2020!

Crooked Tree Cottage
G V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
G V

Besonder netjiese en gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Baie goeie diens en waarde.

David M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Peace and quiet.

Our family spent 10 days at Crooked Tree Lodge over the December holiday period. The accommodation was perfect and we thoroughly enjoyed ourselves. Helen gave us a separate unit consisting of three bedrooms and a lounge, kitchen dining area. Each bedroom has its own en-suite bathroom. We enjoyed making use of the pool area and swimming with Helen's dogs. The unit was spotless and the staff who attended to the daily servicing were extremely friendly, kind and helpful. The beach is close by and although we could have walked we elected to drive.

Stefan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B

Netjiese, ruim vakansiewoonstel waar mens maklik meer as ‘n maand kan bly en selfsorg.

Ons was baie vriendelik ontvang en die eienaar was baie bereid om aanpasbaar te wees t.o.v. ons behoeftes. Die plekkie is ruim en het ‘n klein kombuisie met ‘n stoof en ‘n eetkamer-tafel. Die stoep is klein, maar het ‘n mooi uitsig. Ek sou dit aanbeveel aan enigiemand.

Crooked Tree Cottage se terugvoer

Thanks Stefan, all the best for 2020. Hope we see you both again!

Crooked Tree Cottage
Susan C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Puik.

Die verblyf was baie netjies en aangenaam. Gasvrou baie behulpsaam en het die lekkerste ontbyt gekry. Waarde vir geld. Ons sal dit aanbeveel.

Claude V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claude V

Heel aangenaam en gasvry.

Ek het my ex-kollegas aangeraai om ook daar te gaan oorbly!

Crooked Tree Cottage se terugvoer

Baie dankie Claude.

It was a pleasure to host you, and we appreciate the referrals.

Kind regards,

Helen

Crooked Tree Cottage
Ivena V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivena V

Wonderlike paar dae!

Ek en my man het by Crooked Tree Cottage gebly vir 'n paar dae voor Kersfees. Ons het heerlik gebly! Die foto's is baie akkuraat. Dit het volkome voldoen aan ons verwagtinge. Die selfsorg-eenheid waarin ons gebly het (no. 5) is baie lekker intiem - met 'n koninggrootte-bed, TV, DStv, lugversorging, tafeltjie om by te eet, en 'n lekker stoepie met 'n lekker uitsig oor die see en die omliggende Umhlanga. Die kombuisie het 'n yskassie, ketel, tweeplaatstofie en al die basiese wat mens nodig het om ontbyt te maak, en selfs eenvoudige aandetes. Hulle het ook aangebied om vir ons 'n braaier te bring as ons een nodig sou hê. Helen en haar man was baie behulpsaam en vriendelik, daar was selfs vir ons melk, koffie, tee en ontbytpap beskikbaar in die eenheid. Ons het ook lekker geswem in die swembad by die gastehuis, die water was heerlik, en daar is luierstoele en 'n kuierplek by die swembad ook. Die badkamer het 'n ruim stort, en daar is 'n spieël na aan 'n elektriese punt binne-in die kas. Daar is ook 'n haardroër en 'n kluis in die eenheid. Die ligging is baie goed, mens is 5 minute se ry van Gateway af, en van die strand af. Ons het vreeslik lekker gebly, en kan regtig die plekkie aanbeveel!

Rosa K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa K

Clean accomodation, friendly people, safe and comfortable.

Have enjoyed my stay. A bit far from the beaches - have to drive, but this won't stop me from staying at Crooked Tree Cottage again. People are friendly and helpful.

Bronwyn C - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C

It was a fantastic find!

Thank you very much for your hospitality.

Tommy O - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy O

I was pleasantly surprised beyond my expectation. Helen was very friendly and helpful.

The rooms wewre very comfortable and clean.It is a place that one can recommend to other people without a doubt.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 39, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2f6cbb645893e078cb7195bdc40141205bbe2073c38215bc2a19fc30feb0951cd3198e53348f5609500f2b26887397a8aaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 39 Hilken Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.722970643719 31.080923080444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang