Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crossroads Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Brilliant. It was a brilliant location-wise. Comfortable and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeske
Crossroads Cottage
Wonderful to hear! Thank you for the feedback. We hope to see you again soon.

Brenda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige plekkie. Alles was baie netjies en skoon. Lekker kaggel en braai area. Alles wat nodig was, was daar. Sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie vir flinke diens ons het op die nippertjie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeske
Crossroads Cottage
Hallo, Brenda! Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete,

Theresa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Uitstekende akkommodasie, gerieflik, skoon en netjies met goeie ligging. Die akkommodasie was baie gerieflik met alles en meer wat ons verwag het, van die kaggel in die sitkamer tot die toegeboude braaiarea, elektriese komberse en verhitte handdoekreelings. Die dekor is pragtig en alles is van hoogstaande gehalte. Die perfekte gasheer het gesorg dat alles in plek is. Die huis is silwerskoon en netjies, die ligging is baie goed en gerieflik en naby winkels en restaurante. Die dubbel toesluitmotorhuis was 'n bonus. Ons kan die huis vir enige iemand aanbeveel en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeske
Crossroads Cottage
Goeienaand Theresa, Dit is wonderlik om te hoor dat julle dit geniet het! Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie en sien uit om julle gou weer by ons te verwelkom. Groete,

Susan V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Very enjoyable. Will definitely stay again. Leon was extremely helpful. Service top rate. The picture supplied did not do it justice. It was much better than we anticipated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeske
Crossroads Cottage
Hallo Susan, Thank you so much for your kind words. We hope to welcome you back soon!

Sonia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ons het 'n tydjie by Crossroads Cottage baie geniet, dit was net te kort. Ons het baie lekker gebly. Crossroads Cottage is so lekker geleë. Leon is 'n baie goeie gasheer. Die plek is baie netjies en skoon. Daar is 'n heerlike braai-area. Alles is beskikbaar, mens hoef niks saam te vat nie. Die plek is groot en ruim. En dit word elke dag skoon gemaak. Die tuin is ongelooflik mooi met die Krismas Rose. Ek sal vir seker enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeske
Crossroads Cottage
Hallo Sonia, Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het lekker gebly en dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jeske Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34793076ded035ed8a18c375b53a9de5feb623703b78cf439e7d06b6ad529a1feb6dbd9a0b3b504d3a58fd0d8c1e653d40f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 275 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.414681422106 30.106090643117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang