Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crossroads Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Crossroads Cottage is 'n smaakvol opgeknapte historiese eiendom in die bekoorlike dorpie Dullstroom. Hierdie selfsorgverblyf is perfek vir 'n rustige wegbreek of gaste wat van visvang hou.

Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort terwyl die ander 2 badkamers 'n stort-oor-bad het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die eiendom het 2 sitareas waar gaste kan ontspan en daar is 'n kaggel in een van die sitareas. Die sonkamer het gemaklike sitplek en is die ideale plek om 'n koppie koffie in die oggend te geniet.

Dullstroom bied 'n verskeidenheid aktiwiteite waarvan gaste kan kies, insluitend staproetes, voëlkyk, bergfietsry, perdry en kleiduifskiet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jacobus M
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. It was a brilliant location-wise. Comfortable and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Brenda A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie. Alles was baie netjies en skoon. Lekker kaggel en braai area. Alles wat nodig was, was daar. Sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie...
Sien meer
Jul 2024
Theresa F
Saam met vriende
5.0
Uitstekende akkommodasie, gerieflik, skoon en netjies met goeie ligging. Die akkommodasie was baie gerieflik met alles en meer wat ons verwag het, van...
Sien meer
Apr 2024
Susan V
5.0
Very enjoyable. Will definitely stay again. Leon was extremely helpful. Service top rate. The picture supplied did not do it justice. I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Sonia D
Gesin met tieners
5.0
Ons het 'n tydjie by Crossroads Cottage baie geniet, dit was net te kort. Ons het baie lekker gebly. Crossroads Cottage is so lekker geleë. Leon is 'n...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jeske Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Crossroads Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34793076ded035ed8a18c375b53a9de5feb623703b78cf439e7d06b6ad529a1feb6dbd9a0b3b504d3a58fd0d8c1e653d40f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 275 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.414681422106 30.106090643117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang