Crowned Crane View
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 108
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Chris-mari V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi en veilig.
Theo V - Jul 2024
Algehele gradering
Will definitely return.
Caren V - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Ilze G - Jun 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en baie baie meer.
Bea W - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Daniel V - Mei 2024
Algehele gradering
8 vriende met motorfietse. Vreeslik lekker gekuier en Emma is 'n fantastiese.
Daniel V - Mei 2024
Algehele gradering
Laat dit leef, groei en floreer.
Lees meerJan P - Apr 2024
Algehele gradering
Goed ingerig en baie spasie.
Ockert B - Apr 2024
Algehele gradering
Dis vyf stêr, baie lekker.
Lee P - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay and amazing service. Will definitely book again.
Patrick T - Mrt 2024
Algehele gradering
A beautiful stay, in lovely home. Fabulous views and setting!
Linde V - Feb 2024
Algehele gradering
Puik, rustig, spesiaal.
Darren J - Jan 2024
Algehele gradering
A comfy stay with beautiful views of the vlei.
Renee H - Mrt 2024
Algehele gradering
A perfect place for one or several nights stay.
Adrienne L - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning view.
Adrienne L - Jun 2024
Algehele gradering
A spacious and lovely house in Wakkerstroom.
Lees meerLouise S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig in 'n lieflike huisie met 'n heerlike kaggel - ons wou langer bly.
Beverly M - Jul 2024
Algehele gradering
A lovely stopover in Wakkerstroom.
Lees meerHelma V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en mooi binne met die pragtigste uitsig vanaf die kuierstoep.
Chantelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker kuier huis en stoep kyk uit op die mooiste berge en perde in die veld.
Ilze G - Sep 2023
Algehele gradering
Comfort, space and lots more.
Johann D - Sep 2023
Algehele gradering
Hier kry jy rus en vrede.
Mariska R - Sep 2023
Algehele gradering
Peace and relaxation.
Janine O - Jul 2023
Algehele gradering
Verwelkomend.
Barries B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies met 'n mooi uitsig.
Wessel W - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met ongelooflike mooi uitsig.
Johan Bothma B - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek. Alles wat jy nodig het.
Adelaide O - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Crowned Crane View se terugvoer
Baie dankie Adelaide, ons sien uit na jou volgende besoek!
Jackie K - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek edelsteen.
Susan H - Jun 2023
Algehele gradering
Crowned Crane View het behoorlik aan alles gedink, die plekkie is ten volle ingerig vir als wat 'n mens nodig sal hê.
Johan L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en lekker kaggel. Genoeg braaiers. Baie lekker gebly. Sal definitief aanbeveel.
Gilda S - Mei 2023
Algehele gradering
Best views and a super comfy stay!
Andre R - Apr 2023
Algehele gradering
I would highly recommend the place. It is very well-equipped for power outages as well. Stunning place overall.
Lees meerCrowned Crane View se terugvoer
Thank you for your wonderful review Andre. We are constantly refurbishing and ensuring our guests are more than comfortable. Please come again soon!!
Kind regards
Emma
Hilda N - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspannend, rustig, fantastiese uitsig en 'n lafenis vir die siel.
Crowned Crane View se terugvoer
Baie dankie Hilda! Ons sien uit na jou volgende kuier!
Groete
Emma
Ja L - Mei 2023
Algehele gradering
Dit geniet om daar te bly.
Annette W - Jul 2023
Algehele gradering
We felt at home.
Helena G - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het Crowned Crane View baie geniet.
Crowned Crane View se terugvoer
Baie dankie Helena. Kom asb weer terug!!
Groete
Emma
Liza K - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Scott F - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic, great birding destination!
Crowned Crane View se terugvoer
Hi Scott
Thank you for your lovely review. We are glad you enjoyed your stay. We are in the process of building carports on all our properties and will be completed before March next year. We look forward to hosting you again.
Solly B - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklik.
Marion M - Nov 2022
Algehele gradering
Unfortunately I was unable to take up this booking.
Crowned Crane View se terugvoer
Hi Marion
Yes, it was indeed unfortunate that you couldn't make it, but please come again! We have done some refurbishments and improvements and also offer a menu now so you don't have to cook if you don't want. We can also offer in house catering for groups so you can go hiking and birding at leisure and come home to a ready dinner!
Kind regards
Emma
Barry S - Jun 2022
Algehele gradering
Warm hospitality and a very well kitted out house with a lovely view, and a perfect fenced garden for the dogs. Easy walking distance to town. Highly recommend it.
Crowned Crane View se terugvoer
Thank you Barry. We are looking forward to hosting you again soon.
Andrea V - Mei 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Crowned Crane View se terugvoer
Hi Andrea
Thank you for your review. We appreciate that times are getting harder for everyone and thus we have reduced our price for Mahem now to R550 per night per person.
We look forward to hosting you again in the near future.
Gert H - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naweek. Mooiste uitsig.
Zania D - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Samantha B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, vreeslik stil en rustig. Pragtige uitsig, goed toegerus met alles wat 'n mens nodig sal hê. Baie mooi dekor. Naby aan die middedorp en eetplekke.
Sonnette P - Nov 2022
Algehele gradering
Sielsverkwikkende stilte.
Crowned Crane View se terugvoer
Baie dankie vir die hartroerende kompliment Sonette. Ons is jammer oor die beurtkrag tekortkominge en is besig om benodighede aan te bring. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Emma en Deon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang