Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowned Crane View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chris-mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, mooi en veilig. Baie lekker gebly. Alles was mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Will definitely return. It is such a beautiful, spacious place with spectacular views of the wetland and sunset. The indoor fireplace adds something very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ongelooflike uitsig. Die eenheid is pragtig en baie netjies met alles wat jy benodig en nog meer. Die uitsig is ongelooflik pragtig. Ons het ook sommer dadelik tuis gevoel. Lekker gebraai en die area is baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze G
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Alles wat jy nodig het en baie baie meer. Ons verblyf kon nie beter. Perfek gelee met pragtige uitsig. Al die ekstra's was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Dit was 'n heerlike verblyf en die kothuis is ongelooflik goed toegerus. Die bonus is Emma se heerlike gevriesde kos wat mens teen uiters billike pryse kan koop. Vergeet van kos maak - maak net warm en eet Emma-kos! En voëlkyk-liefhebbers. Doen die moeite en bespreek via Birdlife SA se plaaslike kantoor. Hy is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Laat dit leef, groei en floreer. Ons was 8 vriende wat op 'n avontuur motorfiets toer gegaan het. Ons het Crowned Crane View ons 'Base Camp' gemaak. Die gasheer, Emma, en haar man is sekerlik een van die vriendelikste en akkommoderendste gasheer wat ek nog ooit ontmoet het. Hulle het uit hul pad gegaan om moeite vir ons te doen en ons tyd daar net makliker te maak. Ek kan dit 120% aanbeveel. Baie dankie, Emma. Jy sien ons eendag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag
5.0
Mei 2024

8 vriende met motorfietse. Vreeslik lekker gekuier en Emma is 'n fantastiese. 8 vriende met motorfietse. Vreeslik lekker gekuier en Emma is 'n fantastiese gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed ingerig en baie spasie. Baie goed toegerus, ons het vir niks gekort nie. Die opsie van bevrore kos was 'n plus, veral as jy nie kans sien om self te kook nie. En die erf was groot genoeg vir ons Pointer om homself terdeë te geniet! Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dis vyf stêr, baie lekker. Dit was alles eersteklas, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing stay and amazing service. Will definitely book again. Quiet, comfortable, well serviced, everything one needs, even for the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag, vir 10 mense 47 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang