Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowned Crane View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Martin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Comfortable and peaceful. Fantastic! Very comfortable and peaceful. Large yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Perfect for a family or group with kids and dogs. Place was perfect. Loved the setup. Emma was awesome and communicated well. The dogs had a blast as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
1 nag
5.0
Okt 2024

Uitstekende plek. My verblyf daar was baie lekker, beste plek om te bly in Wakkerstroom, sien my weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wehncke V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Great stay. Had a lovely stay. Well appointed with good amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris-mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, mooi en veilig. Baie lekker gebly. Alles was mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Will definitely return. It is such a beautiful, spacious place with spectacular views of the wetland and sunset. The indoor fireplace adds something very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ongelooflike uitsig. Die eenheid is pragtig en baie netjies met alles wat jy benodig en nog meer. Die uitsig is ongelooflik pragtig. Ons het ook sommer dadelik tuis gevoel. Lekker gebraai en die area is baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze G
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Alles wat jy nodig het en baie baie meer. Ons verblyf kon nie beter. Perfek gelee met pragtige uitsig. Al die ekstra's was 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties! Dit was 'n heerlike verblyf en die kothuis is ongelooflik goed toegerus. Die bonus is Emma se heerlike gevriesde kos wat mens teen uiters billike pryse kan koop. Vergeet van kos maak - maak net warm en eet Emma-kos! En voëlkyk-liefhebbers. Doen die moeite en bespreek via Birdlife SA se plaaslike kantoor. Hy is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Laat dit leef, groei en floreer. Ons was 8 vriende wat op 'n avontuur motorfiets toer gegaan het. Ons het Crowned Crane View ons 'Base Camp' gemaak. Die gasheer, Emma, en haar man is sekerlik een van die vriendelikste en akkommoderendste gasheer wat ek nog ooit ontmoet het. Hulle het uit hul pad gegaan om moeite vir ons te doen en ons tyd daar net makliker te maak. Ek kan dit 120% aanbeveel. Baie dankie, Emma. Jy sien ons eendag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 126

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 10 mense 55 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang