Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowned Crane View

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte gedeelde badkamer het 'n stort. Die solderkamer het 4 enkelbeddens. Stortseep, gesigdoeke, handroom en handseep word voorsien, asook sagte handdoeke.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser, asook 'n enkelgasstoof om die ketel tydens beurtkrag te kook. Ys, tee, koffie, suiker en versoeter word voorsien. Die sitarea het 'n groot kaggel vir koeler aande en hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word vir die eerste nag voorsien.

Die Franse deure lei na die beskutte dek met 'n ingeboude braai, Weber- en gasbraaigeriewe met 'n stoofplaat vir beurtkrag. Gaste kan die asemrowende uitsigte oor die heuwels en vleiland geniet. Brikette word voorsien. Daar is bordspeletjies, legkaarte en aktiwiteite om klein kinders besig te hou, boeke en tydskrifte, en 'n verkyker om die kroonkraanvoëls in vlug te vang.

Alhoewel daar nog nie WiFi is nie, kan gaste die WiFi in die tuine langsaan gebruik. Tafels, stoele en sambrele word voorsien en daar is ook kragpunte. Gaste mag hul honde saambring indien hul vriendelik is. Daar is genoeg plek vir hulle om te hardloop en speel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Chris-mari V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en veilig. Baie lekker gebly. Alles was mooi en netjies.
Aug 2024
Theo V
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely return. It is such a beautiful, spacious place with spectacular views of the wetland and sunset. The indoor fireplace a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Caren V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike uitsig. Die eenheid is pragtig en baie netjies met alles wat jy benodig en nog meer. Die uitsig is ongelooflik pragtig. Ons het ook somme...
Sien meer
Jul 2024
Ilze G
5.0
Alles wat jy nodig het en baie baie meer. Ons verblyf kon nie beter. Perfek gelee met pragtige uitsig. Al die ekstra's was 'n groot bonus.
Jun 2024
Bea W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was 'n heerlike verblyf en die kothuis is ongelooflik goed toegerus. Die bonus is Emma se heerlike gevriesde kos wat mens teen uiters ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Crowned Crane View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 500
R4 500 R4 050
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekstraat 64, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5dba658ba0e01830cc34e81de551b2e1d3d4f80b20e0319414e76de822976c2db21a712e4eb74aba5ad86b785ab76ddd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag, vir 10 mense 47 5 1 5 64 Hoek Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.355641085762 30.136299508896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang