Crowned Crane B&B and Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Alcino E - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Baie dankie, waardeer dit. Mooi bly tot volgende keer.
Lindsay J - Feb 2024
Algehele gradering
My stay was very peaceful. No loud noises or disturbances.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Dear Lindsay
Thank you so much for your kind words and all the stars! Hope to see you soon, Shani
Hendrik N - Feb 2024
Algehele gradering
Stil, rustig, huislik!
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Baie dankie, Hendrik. Jammer oor die spasie in die kas. Meeste van ons kamers het werk oppervlakke, sou jou beslis geskuif het. Mooi bly, hoop om jou weer te sien.
Andrea J - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant, beautiful views, sound of the sea early morning.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you so much for your lovely review, Andrea. We live in a beautiful part of the coast. It's always nice when someone else enjoys it with us! Hope to see you soon.
Lindsay J - Aug 2024
Algehele gradering
Very peaceful.
Pierre-yves M - Jan 2024
Algehele gradering
Disappointing when measured against the advert.
Amorette V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker kuier en oornag-tuiste.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Baie dankie Amorette.
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens. Vriendelike mense. Kamers mooi en netjies gastehuis goed geleë naby die strand - loopafstand. Die diens is uitstekend, lekker privaat.
Brian B - Mei 2022
Algehele gradering
Satisfied.
Anelle D - Feb 2022
Algehele gradering
An oasis for the weary traveler.
Phakiso N - Jan 2022
Algehele gradering
It was a nice stay and it is close to the shops.
Helen W - Jul 2022
Algehele gradering
Helpful staff.
Thys V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens ervaar.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Baie, baie dankie Thys.
Tony B - Apr 2021
Algehele gradering
Safe and clean, very relaxing.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you kindly, have a wonderful week.
Trevor L - Sep 2021
Algehele gradering
Great. Very friendly.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you Trevor.
Franchelle P - Jul 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Baie dankie! Hoop om julle weer te sien. Mooi bly.
Anton O - Des 2021
Algehele gradering
Bietjie meer aandag aan detail.
Lees meerCorlia V - Des 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Warren H - Des 2020
Algehele gradering
Great B&B, friendly staff, clean establishment.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you so much!
Colleen D - Jan 2020
Algehele gradering
Great place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek.
Het oornag gebly. Goeie ligging. Die kamer was netjies en skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kobie K - Nov 2020
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed en ek het van die plek gehou. Dit het alles bevat en presies wat ek wou hê.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Baie dankie Kobie, veilig reis.
Marnus S - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf opsie in Gonubie. Loopafstand van strand geleë.
Ronel L - Jan 2020
Algehele gradering
Dis baie netjies en veilig.
Johan B - Des 2019
Algehele gradering
Ek was baie tevrede.
Charl V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie rustige ligging naby die see.
Gail M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, waarde vir geld. Water in yskas.
Vicky D - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende akkommodasie!
Lekker by Crowned Crane gebly! Baie skoon, goeie diens, al die personeel was fantasties! Die kinders was mal oor die tuinarea waar hulle gespeel het en dit is baie naby al die "belangrike" fasiliteite in Gonubie. Sal beslis hier weer bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you Vicky.
Ian H - Jan 2019
Algehele gradering
Great accommodation. Clean, quiet and very well priced.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf. Skoon, stil en baie goed geprys.
Goed geleë, stil, skoon en goeie waarde vir geld. Alles het gewerk soos dit moet. Was veilig en goed geleë, naby die strand en plekke om te eet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you Ian, keep well.
Danie L - Des 2019
Algehele gradering
Die gastehuis se ligging het ons uitstekend gepas by strand en winkels en dienslewering was akkuraat met 2 hiccups.
Lees meerBernard B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame dames - hulle het die probleem met die internet gou uitgesorteer en was altyd beskikbaar vir raad en bystand.
Lees meerShirley E - Nov 2019
Algehele gradering
Die kamer was heerlik koel na 'n lang warm dag.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you. We Will look into it and sort it out. Keep well.
Ronel M - Sep 2019
Algehele gradering
The kitchen is a bit small and dish washing uncomfortable, but otherwise it is a great place to stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kombuis is 'n bietjie klein en om skottelgoed te was is ongemaklik, maar andersins is dit 'n wonderlike plek om te bly.
Heerlike blyplek. Naby strand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Dear Ronel,
I have managed to move the fridge after your visit, thank you for your review. Keep well and welcome to come and give us a try again.
Annel G - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik en mooi.
Abrie G - Jun 2019
Algehele gradering
Very happy with accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie bly oor akkommodasie.
Beveel hierdie akkommodasie hoogs aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mark M - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf.
Lekker plek, nie genoeg binneparkeerplek. Maar andersins, geen klagtes.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andries B - Feb 2019
Algehele gradering
It's not upmarket but it meets a one or two nights requirements.
Daphne S - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful home from home.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Thank you, Daphne!
Johann M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Elzanne S - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skoon verblyf met 'n goeie ligging.
Corli W - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies, gerieflik.
Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer
Dear Corli,
It was lovely having you here. Thank you for your nice words. Next time you visit, please inquire about our other rooms, as you were in the budget room with its big private bathroom, the only room without an en-suite.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Dirk M - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Malie B - Jun 2016
Algehele gradering
5-ster inderdaad.
Shakun R - Des 2016
Algehele gradering
We had a wonderful stay.
Leonie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie skoon en netjies.
Andre B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Günter Z - Des 2015
Algehele gradering
Mens voel dadelik tuis en welkom.
Sue D - Apr 2015
Algehele gradering
Uiters aangenaam.
Elmie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netjies en alles in selfsorg-eenheid wat nodig was.
Eileen A - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker!
Jan K - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker, maar jy kyk vas in die agterkant van die hoofgebou.
Craig M - Mei 2014
Algehele gradering
Excellent, friendly service.
Callistus K - Apr 2014
Algehele gradering
It was excellent
Fanie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie!
Marita C - Jan 2014
Algehele gradering
'n Wonderlike, gasvrye eienaar en personeel!
Gerrit M - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed!
Gerrit M - Feb 2014
Algehele gradering
Die bestuur was baie behulpsaam en tegemoedkomend.
Edward K - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent B&B
Elize S - Mrt 2014
Algehele gradering
Very good and recommendable
Jan Jacobus W - Jan 2014
Algehele gradering
"Budget Room" goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt!
Lindy S - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlike ligging by die see en vriendelike personeel.
Gopie R - Okt 2013
Algehele gradering
Lovely place. Well maintained and neat. Friendly service
Martin P - Des 2013
Algehele gradering
Gasvry, puik diens en heerlike ontbyt!
Sarieta P - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam. Personeel vriendelik en behulpsaam!
Marlize D - Apr 2012
Algehele gradering
Pleasant stay
Jane M - Apr 2012
Algehele gradering
Great
Colin F - Sep 2012
Algehele gradering
Good
Francois C - Apr 2011
Algehele gradering
Lovely place for a short stay. Very Friendly and helpful staff. Great spot.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oseaan-weg 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang