Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowned Crane B&B and Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Crowned Crane B&B and Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Alcino E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alcino E

Baie lekker gekuier.

Baie veilige omgewing en naby die see.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Baie dankie, waardeer dit. Mooi bly tot volgende keer.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Lindsay J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay J

My stay was very peaceful. No loud noises or disturbances.

See stars.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Dear Lindsay
Thank you so much for your kind words and all the stars! Hope to see you soon, Shani

Crowned Crane B&B and Self Catering
Hendrik N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik N

Stil, rustig, huislik!

Bai elekker gebly. Ek sou dalk net klein bietjie meer spasie wou gehad het vir my klere. Die kas was vol addisionele duvets ens., wat te verstane is, maar dit neem pakplek in vir klere. Ek het nie gevra nie, maar sal volgende keer 'n tafeltjie in my wooneenheid wil hê.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Baie dankie, Hendrik. Jammer oor die spasie in die kas. Meeste van ons kamers het werk oppervlakke, sou jou beslis geskuif het. Mooi bly, hoop om jou weer te sien.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Andrea J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J

Pleasant, beautiful views, sound of the sea early morning.

A clean, spacious room with a quiet balcony overlooking the sea. Early morning walks to the sea, which is very close to our accommodation.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Andrea. We live in a beautiful part of the coast. It's always nice when someone else enjoys it with us! Hope to see you soon.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Lindsay J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay J

Very peaceful.

The ocean view and peaceful suburb is what I enjoyed most.

Pierre-yves M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre-yves M

Disappointing when measured against the advert.

It is ok but there are signs of decay, and it really does not make me feel comfortable. There is better value for money nearby.

Amorette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amorette V

Lekker kuier en oornag-tuiste.

Ons het goeie diens van gasvrou ontvang. Baie dankie.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Baie dankie Amorette.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J

Fantastiese diens. Vriendelike mense. Kamers mooi en netjies gastehuis goed geleë naby die strand - loopafstand. Die diens is uitstekend, lekker privaat.

Ek sal Crowned Crane B&B and Self Catering 100% aanbeveel, ons kuier was lekker.

Brian B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Satisfied.

We needed a one stay over on way to Addo from the North Coast. We selected the self service option, garden flat and it was perfect in every sense. Highly recommended.

Anelle D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle D

An oasis for the weary traveler.

Very pleasant stay. Great location within walking distance from the beach.

Phakiso N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phakiso N

It was a nice stay and it is close to the shops.

It was a nice stay for me, I would recommend friends and family to stay there in future when they come for a holiday.

Helen W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen W

Helpful staff.

They did their best during loadshedding.

Thys V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Baie goeie diens ervaar.

Baie vriendelik ontvang en ons het heerlik uitgerus vir die nag by julle. Dankie.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Baie, baie dankie Thys.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Tony B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony B

Safe and clean, very relaxing.

Happy, will use again.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you kindly, have a wonderful week.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Trevor L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor L

Great. Very friendly.

It was the first time I had to pay for wood at a guest house to braai.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you Trevor.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Franchelle P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franchelle P

Gerieflik

Dit was lekker. Sal dit aanbeveel.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle weer te sien. Mooi bly.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Anton O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton O

Bietjie meer aandag aan detail.

Crowned Crane B&B is 'n netjiese skoon plek waar jy gemaklik kan oorslaap. Dis net die bietjie aandag aan kleiner detail wat pla soos bv. om te verseker jy weet wanneer gaste sal vertrek en dan te sorg dat die parkering so gereël word om te verhoed dat die wat vroeg vertrek dit kan doen en die wat later wil slaap nie gepla moet word nie. Ons het in die reën op 'n motorfiets aangekom papsopnat en dit sou lekker gewees het as iemand gevra het of ons iets nodig het.

Corlia V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia V

Ons het baie lekker gebly.

Ons het lekker gebly, parkering is egter beperk binne die perseel en sommige gaste moes buite parkeer wat volgens die gastehuis veilig is, maar ek is nie gemaklik met dit nie.

Warren H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren H

Great B&B, friendly staff, clean establishment.

I would recommend this place to my friends and colleagues.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you so much!

Crowned Crane B&B and Self Catering
Colleen D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen D

Great place.

Stayed over for one night. Great location. The room was neat and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Het oornag gebly. Goeie ligging. Die kamer was netjies en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kobie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K

Die ontvangs was baie goed en ek het van die plek gehou. Dit het alles bevat en presies wat ek wou hê.

Dit is goed geleë en baie netjies. Die plek is veilig en het ek dadelik tuis gevoel.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Baie dankie Kobie, veilig reis.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Marnus S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Uitstekende verblyf opsie in Gonubie. Loopafstand van strand geleë.

Ek het die akkommodasie benut ten tyde my eerste Half Ironman & die gasvrou was uiters behulpsaam met reëlings wat ek per abuis verkeerd gehad met voorbereiding met die gebeurtenis.

Ronel L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Dis baie netjies en veilig.

Die woonstel was skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly en Shani en Jenny het ons welkom en tuis laat voel.

Johan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ek was baie tevrede.

Ek was baie tevrede gewees met ons vakansie plek dit was baie lekker.

Charl V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Baie rustige ligging naby die see.

Alles netjies en lekker gebly.

Gail M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail M

Baie netjies en skoon, waarde vir geld. Water in yskas.

Crowned Crane B&B sal ek vir enige iemand aanbeveel.

Vicky D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky D

Excellent accommodation!

Loved staying at the Crowned Crane! Very clean, great service, ALL the staff were fantastic! The kids loved the garden area.where they played and it is very close to all the "important" facilities in Gonubie. Will definitely book here again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende akkommodasie!

Lekker by Crowned Crane gebly! Baie skoon, goeie diens, al die personeel was fantasties! Die kinders was mal oor die tuinarea waar hulle gespeel het en dit is baie naby al die "belangrike" fasiliteite in Gonubie. Sal beslis hier weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you Vicky.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Ian H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H

Great accommodation. Clean, quiet and very well priced.

Well situated, quiet, clean and good value for money. Everything worked as it should. Was safe and well situated, close to the beach and places to eat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie verblyf. Skoon, stil en baie goed geprys.

Goed geleë, stil, skoon en goeie waarde vir geld. Alles het gewerk soos dit moet. Was veilig en goed geleë, naby die strand en plekke om te eet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you Ian, keep well.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Danie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Die gastehuis se ligging het ons uitstekend gepas by strand en winkels en dienslewering was akkuraat met 2 hiccups.

Eerstens was ons onder die indruk dat ons eie kos kan warm maak in ons eie kamer as wel die geval was met ons vorige B&B-fasiliteite omrede ons B&B instansies gereeld besoek, so dit maak die etes ongemaklik omrede ons moet reël dat restaurantgeriewe oopgemaak word vir ons om dit te gebruik omrede dit altyd toe was of ons moes altyd gaan uiteet wat bietjie nadelig was vir ons omdat dit nie deel van ons budget/beplanning was nie. Tweedens was ons onder indruk dat breakfast ingesluit was by prys omrede dit geadverteer word as 'n B&B. Dit was wel nie die geval nie na ons eerste dag se navraag en ons was ingelig ons het dit nie gekies nie. Nou vraag is waar moes ons dit gekies het as ons dit moes gedoen het by bespreking? Weet nie wie se probleem dit is nie, maar daar moet duidelik aangemeld word dat breakfast addisioneel is of 'n opsie by bespreking en booking moet gegee word sodat reisigers duidelik in kennis gestel word van opsies. Dit het ons heeltemal onkant gevang en moes toe ons budgets oorskry vir vakansie a.g.v. onduidelikheid. So, al ons etes was basis over budget a.g.v. beperkte geriewe. Ons het nie veel van issue gemaak nie, maar wil inlig en gaan voortaan al die navrae doen alvorens ons weer bespreek. Andersins was als in plek en dienslewering was op standaard tydens vakansiedae soos Kersfees en dag daarna waar geen dienste gelewer was nie, was ons verwittig om wel navraag te doen indien skoon handdoeke, ens. vir ons gegee moet word of nie.

Bernard B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard B

Baie vriendelike en behulpsame dames - hulle het die probleem met die internet gou uitgesorteer en was altyd beskikbaar vir raad en bystand.

Die vertrekke is dalk nie so groot as wat dit op die foto lyk nie; vir ons twee was dit voldoende, maar met kinders sou dit baie beknop gewees het. Die eenheid is selfsorg en die toerusting daarvoor is goed en netjies. Kyk dalk net na die plek om jou kos te eet, die twee kroegstoele is werklik martelpype en ons het hulle so ver ons kan vermy. Sitplek by die toonbank is baie beperk. Op die stoep is 'n miniatuur tafel en twee stoele. Twee mense kan nie hulle borde saam op die tafel sit nie. Dalk kan hulle die miniatuurtafels met meer gepaste tafels vervang. Elke kamer het 'n mikrobraai - mens kan nie die hoogte stel nie; ons kon darem braai, maar vir die prys sou mens iets meer verwag. Besoekers moet dalk daaroor dink om hulle eie voorraad saam te bring - die plaaslike Spar se pryse is buitensporig - ons betaal nie eers soveel invoerbelasting in die Vrystaatse platteland nie! Vir die prys waarvoor hulle wyn verkoop, kan ek amper twee wynplase koop. Daar is ook nie werklik eetplekke waar mens in die aand iets kan eet nie. Ten spyte van alles het ons tog lekker gebly.

Shirley E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirley E

Die kamer was heerlik koel na 'n lang warm dag.

Alles pragtig en netjies, was baie vriendelike ontvang en alles is uitgewys. Ek kan net kla oor die een enkelbed wat vreeslik gekraak het deur die nag wat 'n groot steurnis was in die nag.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you. We Will look into it and sort it out. Keep well.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Ronel M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M

The kitchen is a bit small and dish washing uncomfortable, but otherwise it is a great place to stay.

Lovely place to stay. Close to beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die kombuis is 'n bietjie klein en om skottelgoed te was is ongemaklik, maar andersins is dit 'n wonderlike plek om te bly.

Heerlike blyplek. Naby strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Dear Ronel,
I have managed to move the fridge after your visit, thank you for your review. Keep well and welcome to come and give us a try again.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Annel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel G

Gemaklik en mooi.

Die gaste huis is in 'n baie mooi area geleë en die geluid van die see is fantasies.

Abrie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie G

Very happy with accommodation.

Recommend this accommodation highly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie bly oor akkommodasie.

Beveel hierdie akkommodasie hoogs aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mark M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M

Lovely stay.

Cool place, not enough inside secure parking, otherwise no complaints.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Lekker plek, nie genoeg binneparkeerplek. Maar andersins, geen klagtes.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andries B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

It's not upmarket but it meets a one or two nights requirements.

I have no complaints except that one could lose out on secure parking.

Daphne S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne S

Beautiful home from home.

We felt really welcome. Loved the private balcony.

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Thank you, Daphne!

Crowned Crane B&B and Self Catering
Johann M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie rustig en lekker.

Baie tevrede met die verblyf en sal vir seker aanbeveel. Veilig en uitsig baie mooi.

Elzanne S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanne S

Gerieflike, skoon verblyf met 'n goeie ligging.

Baie lekker gebly, gerieflik en skoon. Was vriendelik ontvang.

Corli W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corli W

Vriendelike diens, netjies, gerieflik.

Ek is baie vriendelik ontvang en my kamer was baie mooi netjies en skoon. Die kamer is goed toegerus met als wat ek nodig gehad het. Al wat negatief was, is dat die kamer nie 'n en suite-badkamer gehad het nie - die badkamer is oorkant die gang. Dankie Crowned Crane!

Crowned Crane B&B and Self Catering se terugvoer

Dear Corli,

It was lovely having you here. Thank you for your nice words. Next time you visit, please inquire about our other rooms, as you were in the budget room with its big private bathroom, the only room without an en-suite.

Crowned Crane B&B and Self Catering
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dirk M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Uitstekend.

Crowned Crane B&B se diens is puik! Baie skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld.

Malie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malie B

5-ster inderdaad.

Vriendelike ontvangs. Netjies van voor tot agter. Ontbyt heerlik.

Shakun R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shakun R

We had a wonderful stay.

Lovely holiday except small kitchen.

Leonie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Baie lekker gebly, baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Al waaroor ons bekommerd was die eerste aand was die feit dat ons kar buite die hek moes slaap en my man het elke nou en dan deur die nag opgestaan om seker te maak dit is nog daar. Die tweede aand kon ons darem binne parkeer en kon ons rustig slaap. Ongelukkig is die binne parkering op 'n "first come" sisteem so as jy uitgaan en bietjie laat terugkom, bly jou kar buite.

Andre B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet.

Günter Z - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Günter Z

Mens voel dadelik tuis en welkom.

Ons sal definitief weer terugkom. Dit was 'n paar wonderlike dae en ons kan Crowned Crane net aanbeveel. Shani en Jennifer is twee wonderlike mense en laat 'n mens somer tuis voel.

Sue D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D

Uiters aangenaam.

Die bestuurder het baie gedoen om my rolstoeltoegang te verbeter.

Elmie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie V

Netjies en alles in selfsorg-eenheid wat nodig was.

Baie geniet. Netjiese selfsorg-eenheid. Ons was 2 grootouers, 2 kinders met 2 jong kleintjies. Heeltemal tevrede. Moes wel lank wag by ontvangs om oop te maak by voordeur om 'n gloeilamp te kry vir 1 vertrek. Bediendes baie vriendelik.

Eileen A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eileen A

Lekker!

Ek het lekker gebly in Crowned Crane, maar in vergelyking met ander plekke is daar nie regtig waarde vir geld nie. Ek was in die enkelkamer met 'n badkamer oorkant die gang. Ek was nie gelukkig toe ek terugkeer en sien my kamerdeur staan oop nie. Die skoonmakers het mooi skoongemaak, maar nie my kamer weer gesluit nie. En die kamer is reg langsaan die kantoor, so dit is baie bedrywig daar.

Jan K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jan K

Lekker, maar jy kyk vas in die agterkant van die hoofgebou.

Daar is nie fout met die verblyf nie, maar ek sou verkies om die see te sien in die aand wanneer jy buite sit. Die gaste langs ons se motor se agterruit is die vorige aand uitgeslaan en alles in die motor is gesteel.

Craig M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Excellent, friendly service.

Crowned Crane was a very pleasant surprise. The room was pristine and comfortable. I particularly enjoyed going to sleep at night to the sound of the surf. Shani is an attentive and caring host with clearly high standards. Well done!

Callistus K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callistus K

It was excellent

Perfect, clean, and very safe.

Fanie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Lekker gebly, dankie!

Sien die sterre hieronder.

Marita C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita C

'n Wonderlike, gasvrye eienaar en personeel!

Dit was 'n fantastiese ruskans gewees in 'n rustige omgewing.

Gerrit M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Gerrit M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Die bestuur was baie behulpsaam en tegemoedkomend.

'n Netjiese instansie met vriendelike personeel/bestuur wat baie behulpsaam was. Die badkamers het egter 'n onaangename aroma wat reggestel behoort te word, en die storte se vloere is baie glad met geen handvatsels vir ouer en swak persone om hulle te stabiliseer nie. Ek stel voor dat glyvaste matte of iets soortgelyks beskikbaar gemaak word en dat handvatsels in storte aangebring word.

Edward K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward K

Excellent B&B

We enjoyed our stay and I will recommend this B&B to others travelling this route.

Elize S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elize S

Very good and recommendable

Reception was warm and friendly. Location beautiful. Overall a very good accommodation.

Jan Jacobus W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Jacobus W

"Budget Room" goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt!

Crowned Crane is in 'n baie goeie area geleë, die ideale basis vanwaar mens die area kan verken. Keurige verblyf, aangename personeel en heerlike ontbyt. Ons het net vir een nag bespreek en daarvoor was die "bugdet room" heeltemal voldoende. Vir langer verblyf, sou ons verseker die goed-toegeruste selfsorg-akkommodasie opgeneem het. Baie dankie!

Lindy S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindy S

Heerlike ligging by die see en vriendelike personeel.

Die gastehuis het 'n goeie ligging: loopafstand na die strand en restaurante. Veilig! Die personeel is vriendelik.

Gopie R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gopie R

Lovely place. Well maintained and neat. Friendly service

The owner is a pleasant person who welcomes you with a smile on arrival. She is there to accommodate your special needs and ever willing to assist if the need arises.

Martin P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin P

Gasvry, puik diens en heerlike ontbyt!

Baie aangenaam! Shani het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Kamer en badkamer skoon. Heerlik geslaap en 'n puik ontbyt geniet.

Sarieta P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarieta P

Baie aangenaam. Personeel vriendelik en behulpsaam!

Sien die sterre hieronder.

Marlize D - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Pleasant stay

We enjoyed our stay, the staff are very friendly and helpful. We would love to stay here again in the future.

Jane M - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M

Great

Lovely.

Colin F - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin F

Good

Lovely location.

Francois C - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Lovely place for a short stay. Very Friendly and helpful staff. Great spot.

Great place to have a short stop over for up to 3 days or less. lovely beach, peaceful setting. well worth a visit.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oseaan-weg 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOGC80OsFwkOeoOfLhuezd4TXCOpCM2suvnjI9ITFh2xrqNm7r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 1 Oceanway Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.945268570351 28.024601731877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang