Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crowned Crane B&B and Self Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Alcino E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gekuier. Baie veilige omgewing en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shani
Crowned Crane B&B and Self Catering
Baie dankie, waardeer dit. Mooi bly tot volgende keer.

Lindsay J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

My stay was very peaceful. No loud noises or disturbances. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shani
Crowned Crane B&B and Self Catering
Dear Lindsay Thank you so much for your kind words and all the stars! Hope to see you soon, Shani

Hendrik N
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Stil, rustig, huislik! Bai elekker gebly. Ek sou dalk net klein bietjie meer spasie wou gehad het vir my klere. Die kas was vol addisionele duvets ens., wat te verstane is, maar dit neem pakplek in vir klere. Ek het nie gevra nie, maar sal volgende keer 'n tafeltjie in my wooneenheid wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shani
Crowned Crane B&B and Self Catering
Baie dankie, Hendrik. Jammer oor die spasie in die kas. Meeste van ons kamers het werk oppervlakke, sou jou beslis geskuif het. Mooi bly, hoop om jou weer te sien.

Andrea J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pleasant, beautiful views, sound of the sea early morning. A clean, spacious room with a quiet balcony overlooking the sea. Early morning walks to the sea, which is very close to our accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shani
Crowned Crane B&B and Self Catering
Thank you so much for your lovely review, Andrea. We live in a beautiful part of the coast. It's always nice when someone else enjoys it with us! Hope to see you soon.

Lindsay J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Very peaceful. The ocean view and peaceful suburb is what I enjoyed most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre-yves M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Disappointing when measured against the advert. It is ok but there are signs of decay, and it really does not make me feel comfortable. There is better value for money nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amorette V
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Lekker kuier en oornag-tuiste. Ons het goeie diens van gasvrou ontvang. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shani
Crowned Crane B&B and Self Catering
Baie dankie Amorette.

Tanya J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantastiese diens. Vriendelike mense. Kamers mooi en netjies gastehuis goed geleë naby die strand - loopafstand. Die diens is uitstekend, lekker privaat. Ek sal Crowned Crane B&B and Self Catering 100% aanbeveel, ons kuier was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Satisfied. We needed a one stay over on way to Addo from the North Coast. We selected the self service option, garden flat and it was perfect in every sense. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle D
1 nag
5.0
Feb 2022

An oasis for the weary traveler. Very pleasant stay. Great location within walking distance from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oseaan-weg 1, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAOGC80OsFwkOeoOfLhuezd4TXCOpCM2suvnjI9ITFh2xrqNm7r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 1 Oceanway Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.945268570351 28.024601731877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang