Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crownhill Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Jan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Baie lekker en skoon. Baie lekker en skoon. Daar was niemand om ons in te teken nie, net iemand by die hek wat sê die sleutel is in die deur. Geen buiteligte aan en was pikdonker na ons terug kom na ete.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlené V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie rustig en vriendelike diens. Ons het baie goeie diens ervaar, hulle het ons tot vroeër laat inboek omdat ons 'n funksie aangehad het. Daar is wel enkele verbeteringe wat kan plaasvind, soos ons het 'n queen bed bespreek en het twee driekwart beddens gekry wat teen mekaar geskuif was. Ons kon ook nie die bad gebruik nie, net die stort.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ronel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2020

Gerieflik en veilig. Die gastehuis is lekker sentraal geleë en die kamer is ruim en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-weg 650, Montana, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6iKjZ9WzqQeRvrG8ekIzIbUzbtRl1b8SKmevcY8oJXcACPGhNk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 650 Stephan Street Montana 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.682546027222 28.244829344278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang