Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crow`s Nest

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 680 R3 978 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek geleë aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland in Kaapstad. Dié kusdorpie word omring deur ruwe berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad.

Die woonstel kan tot 4 volwassenes, 2 kinders akkommodeer; en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank word in die sitkamer voorsien vir 2 klein kinders, addisionele kostes is van toepassing.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitarea 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkon met see- en berguitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crow`s Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 680
R4 680 R3 978
per nag, vir 4 mense
Vanaf R4 680
R4 680 R3 978
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway 82, Crow's Nest Penthouse, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt7vJLIHbh4wt8W2egvBksNOF19P9sjyogrB5hgPYb5QTmolK8F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 680 nouVanaf R3 978 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 82 Highway Crow's Nest Penthouse 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.142478 18.42844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang