Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croxies' Crescent

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborg-singel 9, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Croxies' Crescent is 'n stylvolle, moderne selfsorg-eenheid in Stellenberg, Kaapstad. Dit bied 'n privaat en gerieflike toevlugsoord vir enkelreisigers of paartjies. Met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel bied die eenheid ontspannende en luukse verblyf.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n knus dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien, en gratis WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek is op die perseel in 'n goed verligte oprit beskikbaar

Die oopplan-leefarea is ontwerp vir gerief en funksionaliteit, met 'n gemaklike sitarea, 'n TV vir vermaak, 'n toegewyde werkspasie en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n eenplaatgasstoof, 'n oondjie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Om moeitevrye verblyf te verseker, het die eenheid ook herlaaibare ligte in geval van kragonderbrekings. Buite kan gaste in 'n privaat binnehof ontspan en van die braaigeriewe gebruikmaak vir 'n heerlike buitelug-eetervaring.

Croxies' Crescent is ideaal geleë met sentrale toegang tot 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend nabygeleë wynplase, gholfbane, winkelsentrums, strande en sakesentrums. Buitelug-entoesiaste sal die nabyheid aan stap- en fietsroetes waardeer, terwyl kosliefhebbers 'n wye verskeidenheid uitstekende restaurante kan verken, almal net 'n kort entjie se ry ver. Hierdie eenheid bied die perfekte kombinasie van gerief en styl, wat dit 'n ideale keuse maak vir onvergeetlike verblyf in Kaapstad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Croxies' Crescent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katherine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Culemborg-singel 9, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Croxies' Crescent het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborg-singel 9, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff0c0df6290a7390e5736602daaeaf9301ef6e1259a73ca0b6bf9449a3839de12c6b3f012aab9853027acbd55d9fd3c3818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Culemborg Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8663848 18.6566651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang