Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croydon Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croydon, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Vanaf R910 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Croydon Cottage is bereikbaar vanaf die R56 tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap of vanaf die Gariepdam in die Vrystaat. Dit is ideaal as oornagverblyf.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede, naamlik Croydon Cottage en The Verandah, wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die eenheid het 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, mikrogolf, broodrooster en ketel.

The Verandah is ook perfek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, aparte badkamer met 'n stort en toilet, ketel, mikrogolf, broodrooster, breekware, eetgerei en linne. Die eenheid het sy eie privaat veranda waar gaste kan sit terwyl hulle oor die tuin uitkyk.

Daar is braai-areas op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizemari M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kom beslis weer! Heerlike, skoon en netjiese verblyf - Roz is lieflik en het ons bederf met allerhande ekstras. Ons sal beslis weer kom. Baie dank...
Sien meer
Jan 2025
Craig B
Saam met lewensmaat
5.0
So peaceful. What a beautiful stopover we had. Glenn and Roz made us feel so welcome. Lovely farm to go for a trail run or a walk and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marizelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended for quality and finer touches. Excellent stop, beautiful area. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Cristopher C
Saam met lewensmaat
5.0
Onspannend. Het baie lekker gebly en diens is baie goed. Dit is 'n lekker rustige plekkie.
Des 2024
Lucinda H
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and very relaxing and comfortable. Peaceful and very relaxing and comfortable, with beautiful gardens and welcoming hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roslyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Croydon, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Gaste dink Croydon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croydon, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ddc613f4bf9e1995a8844aa50ac25ba8aa57ffcf6248b30729a46ce9e7ec41b50cca763e61f849af63714a7064cd24219e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Croydon Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.247864941125 25.879154205322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang