Crystal Blue
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 975 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Crystal Blue is 'n pragtige vakansiehuis op die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende aangesien die huis 'n lieflike swembadarea vir ontspanning het.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elkeen van die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n lieflike tuin met 'n swembad en sonstoele. Braaigeriewe is ook buite beskikbaar.
Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Die ligging van hierdie landgoed is langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n omsetter en 'n JoJo-tenk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Resa Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang