Crystal Lagoon Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 422
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Leonie M - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Fantastiese uitsig, pragtige kamer, heerlike ontbyt.
Riaan C - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful views.
Geraldine H - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome! Wow! Fabulous!
Pieter C - Mei 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan kuier.
Anton V - Mei 2024
Algehele gradering
Nothing better.
Amelia M - Mei 2024
Algehele gradering
Ek gaan beslis weer daar bly.
Yvonne W - Mrt 2024
Algehele gradering
Spesiaal en bederf gevoel.
Pravin H - Feb 2024
Algehele gradering
If you're seeking a retreat where sea meets serenity, look no further than Cryst.
Christell M - Apr 2024
Algehele gradering
Juweel op die Weskus!
Nolene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, kalm en pragtige uitsig. Net wat ons nodig gehad het.
Steyn M - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Hannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, mooi skoon en netjies met heerlike ontbyte.
Corne H - Des 2023
Algehele gradering
Direk op die strand.
Craig B - Des 2023
Algehele gradering
Best value for money. Would come again without any hesitations.
Idel C - Des 2023
Algehele gradering
Crystal Lagoon Lodge bied uitstekende diens en waarde vir geld. Die uitsig is pragtig.
Wikus L - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, ligging sentraal, uitsig asemrowend.
Linda T - Nov 2023
Algehele gradering
Brilliant location, facilities & food.
Lynette L - Nov 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik en rustig. Sal beslis terug gaan.
Denzel M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Amelia M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Bibi V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Janine V - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende views vanaf ons kamer se bed, badkamer en balkon!
Anton V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
James N - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld met die mooiste uitsig oor die see, stunning plek en baie modern.
Lynette H - Aug 2023
Algehele gradering
Abosluut amazing!
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Marinda J - Jul 2023
Algehele gradering
Alles was na wense.
Jacqueline P - Jul 2023
Algehele gradering
Kuier was tops.
Talita L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker plek en pragtige uitsig.
Christiaan J - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Alida E - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful sea view.
Arina J - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met asemrowende uitsig.
Hannes T - Mrt 2023
Algehele gradering
Die wonderlikste uitsig - jy kan nie vir beter vra nie.
Belinda B - Feb 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Hayley S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Natalie D - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome, amazing, fenomenaal, beste ooit.
Eric B - Jan 2023
Algehele gradering
Vakansie.
Aletta K - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflik. Luukse verblyf en die uitsig is prentjiemooi. Dis veilig en luuks. Die mooiste see-uitsig reg voor jou.
Vicky V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Elizma V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie lekker!
Eljean M - Sep 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Carol D - Aug 2023
Algehele gradering
Fabulous weekend getaway.
Christine P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie verblyf.
Jo-ann H - Mrt 2023
Algehele gradering
See-uitsig is die beste.
Anita T - Mrt 2023
Algehele gradering
Briljant.
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, paar tree van die strand, heerlike verblyf!
Lesmarie W - Jan 2023
Algehele gradering
Location and views to die for.
Lees meerAlida E - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful sea view.
Lees meerHenry M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor Saldanhabaai.
Simon H - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent for what we were looking for.
Ulu L - Feb 2023
Algehele gradering
If you have to stay in Langebaan great, but not in season.
Michael S - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Karla V - Jul 2023
Algehele gradering
We had a great time at Crystal Lagoon Lodge. The view is incredible!
Hanna-let V - Mei 2023
Algehele gradering
Wittebrood.
Nandie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig. Veilig en ontspannend.
Andrew C - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect location.
Justin S - Feb 2023
Algehele gradering
Location was absolutely fantastic.
Andre V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goed ontvang, groot kamer, maar daar is beperkte voorsiening vir beurtkrag.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Stefan L - Jul 2023
Algehele gradering
Not happy at all.
Gg D - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend. Alles was perfek.
Lorraine C - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Hanlie W - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige span personeel, hul diens en gasvryheid is onverbeterlik!
Chrissy T - Nov 2022
Algehele gradering
Breathtaking views.
Johan H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Topklas.
Antionette F - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Lorne M - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Bernardus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow wat 'n plek.
Gawie V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig tot teen die strand.
Marli V - Feb 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike tyd.
Lees meerPieter F - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties, siende dat dit my vrou se 50ste verjaarsdag was.
Annette S - Jan 2022
Algehele gradering
Was rus vir jou siel.
Raymond C - Feb 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike uitkyk oor die see en naby aan alles van Langebaan en omringende dorpe.
Lees meerRuth Z - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful, chilled getaway.
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Chantelle E - Nov 2022
Algehele gradering
Ontspanning met die klank van golwe.
Derick J - Aug 2022
Algehele gradering
Pragrige ligging.
Marizle V - Sep 2022
Algehele gradering
Die see is strelend vir die siel.
Ahmad A - Nov 2022
Algehele gradering
Was good.
Gideon V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Dorothy V - Nov 2021
Algehele gradering
Place is beautiful, very clean and neat.
Leigh B - Des 2021
Algehele gradering
Exceptional.
Elbie L - Nov 2021
Algehele gradering
Beste uitsig en rustige blyplek.
Andre W - Okt 2021
Algehele gradering
Puik, verblyf en diens.
Noelene L - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent.
Brian J - Aug 2021
Algehele gradering
Was beslis die uitgawes werd!
Jakobus J - Jul 2021
Algehele gradering
Diens was puik. Almal was vriendelik.
Orna P - Jun 2021
Algehele gradering
Son, see en saffier!
Hannes L - Jun 2021
Algehele gradering
Amazing!
Marius S - Mei 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan!
Johan L - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike lodge om te ontspan.
Jaun V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Max V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanne naweek gehad. Pragtige ligging.
Pieter O - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie goeie ligging en uitsig.
Sharollene O - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek met 'n pragtige see-uitsig en 'n asemrowende kamer.
Christiaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ontspannend met 'n pragtige uitsig.
Bilinda G - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ewerhardus K - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging. Baie vriendelike diens. Voorbereiding van ontbyt was heerlik.
Mimi D - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel, behulpsaam.
Jacoba M - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker gebly vir 2 nagte.
Johan L - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike uitsig
Johan L - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige en vriendelike atmosfeer
Leon G - Okt 2020
Algehele gradering
Puik, puik, en puik, baie gasvry, modern en skoon
Gerritt P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging, baie lekker gebly
Francis S - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Talita L - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, alles bittter mooi en netjies.
Estelle E - Feb 2020
Algehele gradering
Breathtaking!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowend!
Pragtige uitsig, pragtige strand, vriendelike mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marisa S - Okt 2020
Algehele gradering
The view from the room/bed was outstanding.
Rickus V - Des 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerCharmaine W - Des 2019
Algehele gradering
Honeymoon-suite 4, lekker ruim vertrek. Pragtige uitsig en privaat "balcony".Stort is bietjie te oop, 'n stortgordyn sal wondere verrig.
Johan M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek, sal beslis weer besoek.
Christie V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker.
Dewet S - Sep 2019
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties.
Ons was mal oor ons verblyf in die lodge, die ligging was perfek en die personeel was uitstekend en het ons tuis laat voel. Sien uit daarna om binnekort weer te gaan kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tanya V - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek-ervaring!
Francois S - Nov 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Hendri V - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam, maar kliëntediens tydens ontbyt kan verbeter.
Ilze S - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig met die bekoring van die breek van branders.
Lees meerDanie R - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellend vir prys betaal.
Coenie V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties, alles en nog meer as verwag.
Adeelah W - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek weg.
Ivan W - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf met heerlike ontbyt.
Jaco M - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marijke C - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Leani B - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik - so rustig en mooi! Ons sal sonder twyfel weer Crystal Lagoon Lodge besoek!
Abeda R - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was een van die beste ervaringe.
Louise W - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike personeel.
Johan L - Des 2018
Algehele gradering
Die beste verblyf op die Weskus.
Margaret M - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing location - sit in bed watching the sea!
Lees meerAdriaan S - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie ligging en baie skoon. Diens uitstekend.
Marne B - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Heuer Pianos C - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Julene O - Des 2018
Algehele gradering
Amazing uitsig, stunning kamers.
Lenchen A - Des 2018
Algehele gradering
Relaxing.
Heidi F - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf en smaaklike ontbyt.
Lees meerEmbrensia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende ervaring.
Alida H - Sep 2018
Algehele gradering
Gemaklik en baie rustig.
Meganharriet J - Mei 2018
Algehele gradering
Great place, underwhelming customer service.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Nadine V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Lees meerLindsay W - Mei 2018
Algehele gradering
Unbeatable view.
Lees meerAshley H - Des 2017
Algehele gradering
Awesome!
Ilze V - Des 2017
Algehele gradering
Stunning stunning stunning plek!
Kees B - Des 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging en mooie kamers. Goed ontbijt in een restaurant met een mooie stoep met uitsig op see.
Elizma M - Okt 2017
Algehele gradering
Great, ons gaan defnitief weer.
Johan M - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Sonet B - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en die plek is baie netjies. Onbyt is van uitstaande gehalte!
Jason T - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie met baie vriendelike diens.
Jacqueline S - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Wilma S - Jun 2017
Algehele gradering
Lieflike plek.
Beyers E - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annotashe W - Mei 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Jody Nicole S - Mei 2017
Algehele gradering
Romanties met mooiste view ooit.
Andreas M - Mei 2017
Algehele gradering
'n Baie lekker plek om 'n nag oor te bly.
Jurgens T - Apr 2017
Algehele gradering
The most amazing views.
Katje G - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en luuks!
Simon A - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Heerlike ontbyt!
Emma B - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Heerlik gebly.
Hans U - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in Langebaan!
Melanie C - Aug 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam. Lekker ontbyt.
Nathan V - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Lorne M - Mei 2017
Algehele gradering
Sal weer terug wees.
Anita B - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelik, goeie diens, hulpvaardig en dit was heerlik om daar te bly.
Gershwin G - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Werner V - Aug 2017
Algehele gradering
Puik verblyf.
Francois C - Mei 2017
Algehele gradering
Baie leker gebly.
Madeleine B - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowende wegbreek op perfekte plek!
Salome V - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Johan E - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en uitstekende diens met toelating vir ons spesifieke behoeftes as ’n groep van 8.
Gretha F - Apr 2017
Algehele gradering
Was heerlik gewees.
Tania B - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Anthonie D - Nov 2017
Algehele gradering
Die uitsig.
Anzel R - Nov 2017
Algehele gradering
Die ligging is ideaal en 'n perfekte wegbreek vir 'n naweek.
Cindy W - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Michele K - Apr 2017
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut stunning!
Lieflike plek om te ontspan en die pragtige uitsig oor die strand te geniet. Vriendelike personeel en sal beslis hierdie plekkie aan vriende en familie voorstel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Daniel Lourens V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam verblyf, en diens van al die personeel was baie goed. Die ontbyt was ook heel aangenaam. Die bouery (bouprojek) langs ons gebou was beslis 'n faktor wat steurend was.
Lees meerCharles V - Aug 2017
Algehele gradering
Die verblyf was goed.
Wesley B - Jul 2017
Algehele gradering
Great views with perfect location.
Adelaide H - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig. Die view was baie baie mooi!
Liana S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie!
Sandra F - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Keith D - Nov 2016
Algehele gradering
Absolutely awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties!
Dis 'n skat, het dit geniet om by Crystal Lagoon Lodge te bly, stapafstand van die strand en restaurante. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Ons sal beslis weer gaan. 'n Kroegie opsie in die kamer of eetarea sal die plek nog beter maak. Dit is 'n awesome plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clinton H - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was 1 van die beste paar aande ooit met daardie uitsig.
André C - Okt 2016
Algehele gradering
Asemrowend, beter as die beste.
Elizabeth B - Sep 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Peet B - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Anri Alycia M - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasmagories!
Lees meerIsabella W - Jun 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig oor see.
Marlize C - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Carla V - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Frikkie K - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike lekker en sal weer gaan.
Corne D - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Sandra V - Mrt 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Teresa L - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasies!
Michiel Adriaan E - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was ons derde besoek! Dit sê alles.
Tanielle N - Jan 2016
Algehele gradering
Amazing view from seaside rooms.
Clint F - Des 2016
Algehele gradering
Perfect location. Stunning views. Excellent service.
Johan K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi en wonderlike uitsig!
Stacey E - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en tydloos.
Matt V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Francis H - Feb 2016
Algehele gradering
Romanties met 'n goeie ligging.
Marnie V - Nov 2016
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Lees meerMadene K - Aug 2016
Algehele gradering
Die gastehuis plus die omgewing en uitsig gee vir jou die gevoel van 'n ander wêreld waar jy jou negatiewe energie kan afskud.
Kobus S - Jun 2016
Algehele gradering
Asemrowende ligging met pragtige uitsig oor die baai!
Neil D - Jun 2016
Algehele gradering
Beautiful.
Flokkie K - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastic location!
Ilse S - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige uitkyk reg by die water.
Lees meerLiani S - Nov 2016
Algehele gradering
Puik!
Elmien A - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Natasha H - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Goeie ervaring.
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Etienne M - Des 2016
Algehele gradering
Glad nie lekker gebly nie! Soek vir ander plekke.
Lees meerJannie V - Des 2015
Algehele gradering
Rustig!
Rona H - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties. Ongelooflik.
Marthinus B - Okt 2015
Algehele gradering
"Amazing"
Tanya P - Okt 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Michiel Adriaan E - Okt 2015
Algehele gradering
Alles puik.
Shane F - Sep 2015
Algehele gradering
Alles was perfek: die ontbyt, die kamer, maar die vriendelike diens van die personeel het vir ons uitgestaan.
Lees meerPeet B - Sep 2015
Algehele gradering
Baie dankie vir aangename verblyf en uitstekende diens, vriendelikheid en hulpvaardigheid. Hou so aan!
Nyhof P - Aug 2015
Algehele gradering
Die gasvryheid was tipies Suid-Afrikaans en ons het dit opreg waardeer.
Schalk B - Mrt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Carolyn C - Mrt 2015
Algehele gradering
An unforgettable experience!
Jeanne S - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, ek kan dit vir enige iemand aanbeveel!
Herman K - Mrt 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Albert V - Feb 2015
Algehele gradering
Wij hebben een geweldig verblijf gehad.
Petro R - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties! Asemrowende uitsig, gasvrye personeel en 'n liplekker ontbyt.
Veronica M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustig.
Louise V - Jul 2015
Algehele gradering
'n Wenner!
Laura K - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasies gewees, sal beslis weer daar bly!
Jannieta B - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jenine D - Nov 2015
Algehele gradering
Asemrowend!
Johannes S - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, uitsig oor lagoon baie mooi.
Yoshinori I - Okt 2015
Algehele gradering
Gerieflik met goeie diens.
Christiaan D - Aug 2015
Algehele gradering
Wonderlike ligging en heerlike ontbyt.
Ronel H - Mrt 2015
Algehele gradering
Die Lodge bied goeie waarde vir geld!
Andries G - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Ursula M - Nov 2015
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Danell L - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, sentraal. Kan stap langs die strand na Mykonos.
Maritza B - Aug 2015
Algehele gradering
Awesome room, awesome view!
Nomahlubi T - Nov 2015
Algehele gradering
Good.
Chris D - Mei 2015
Algehele gradering
Daar is een groot probleem en dit is die trappe - dit is uiters gevaarlik weens die skerp helling.
Linda K - Mei 2015
Algehele gradering
Perfekte ligging, uitsig asemrowend, heerlike ontbyt en gasvry.
Wikus V - Apr 2015
Algehele gradering
Wittebrood.
Esmé E - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Chris V - Nov 2014
Algehele gradering
Was net een aand daar, maar dit was regtig baie lekker!
Zurina F - Aug 2014
Algehele gradering
Picture perfect!
Lees meerChristina L - Jul 2014
Algehele gradering
'n Groot bederf, ons sal beslis weer daar wil kuier!
Lees meerOlaria E - Jun 2014
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, vriendellik en baie netjies skoon en pragtig. sal weer gaan
Juanita M - Mei 2014
Algehele gradering
Onbeskryfbaar fantasties - beeldskoon, rustig, veilig en heerlike ontbyt!
Frans M - Apr 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Paul S - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring! Baie mooi!
Marie K - Jan 2014
Algehele gradering
Highlight of our honeymoon!
Marisa D - Des 2014
Algehele gradering
Piece of heaven ...
Michelle D - Des 2014
Algehele gradering
Beautiful decor, amazing view and lovely breakfast.
Gert O - Apr 2014
Algehele gradering
Dit is luukse verblyf en is goed geleë teen die see.
Helgard C - Feb 2014
Algehele gradering
Awesome uitsig - luuks en silwerskoon!
Leon N - Aug 2014
Algehele gradering
'n Vars uitkyk op die see!
Heloise R - Jul 2014
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gebly met 'n pragtige uitsig.
Hennie G - Des 2014
Algehele gradering
Uitsig onverbeterlik!
Emile K - Nov 2014
Algehele gradering
Ek en 'n vriendin het Langebaan besoek vir 'n troue.
Desire L - Feb 2014
Algehele gradering
We were very happy with the service, friendliness and care of the staff. Wonderful view!
Wim F - Okt 2014
Algehele gradering
Pragtige plek, goeie uitsig op die see.
Marion E - Jul 2014
Algehele gradering
Very nice lodge
Karin V - Mei 2014
Algehele gradering
Uitsig! Uitsig! Uitsig! Stunning en rustig!
Dulani D - Jan 2014
Algehele gradering
'n Pragtige uitsig, maar ontbyt kan verbeter.
Claudia H - Jan 2014
Algehele gradering
Goed!
Salomi D - Des 2013
Algehele gradering
Dit was die vriendelikste diens wat ek al ooit ervaar het met die mooiste uitsig!
Christo H - Jul 2013
Algehele gradering
Wonderlik!
Aletta B - Jun 2013
Algehele gradering
Die diens en uitsig was wonderlik.
Jacques R - Apr 2013
Algehele gradering
Wonderful
Duard V - Mrt 2013
Algehele gradering
We absolutely loved our stay there!!! We will go back every opportunity we can get!!!
Sanet L - Des 2013
Algehele gradering
'n Fantastiese uitsig. Baie lekker gebly!
Barry L - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige plek en die uitsig is asemrowend.
Helena O - Nov 2013
Algehele gradering
Fantasties! Vriendelike mense wat die ekstra myl loop om gaste gelukkig te hou!
Nadia H - Sep 2013
Algehele gradering
Stunning view and friendly service!
Billy E - Aug 2013
Algehele gradering
Die onbyt was elke oggend uitstekend en die uitsig is net die beste ooit.
Werner E - Aug 2013
Algehele gradering
Very nice!
Gerrit K - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker gerus. Die uitsig asook wat Langebaan kan bied, was baie goed gewees.
Charmaine S - Aug 2013
Algehele gradering
Twee nagte spandeer in lieflike see-uitsig kamer.
Bruce B - Jun 2012
Algehele gradering
Exceptional value for money
Anthea K - Sep 2012
Algehele gradering
Attractive, clean and neat establishment with warm, friendly staff.
Lecia P - Okt 2012
Algehele gradering
Really enjoyed the overall experience at Crystal Lagoon Lodge
Derrick J - Okt 2011
Algehele gradering
Brilliant!!!!!!!
Gerda K - Nov 2011
Algehele gradering
Friendly and professional
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Casosweg 52, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang