Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Lagoon Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Casosweg 52, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R994 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Crystal Lagoon Lodge is teen die rant van die mees gesogte deel van Langebaan se strandmeer geleë. Daar is nie grense tussen die lodge en die see nie, slegs 'n plankpaadjie en 'n paar trappies na die witsandstrand waar verskeie skulpies uitspoel.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede met slaapplek vir 2 en 2 eenhede met slaapplek vir 6. Die eenhede spog met 'n uitsig oor die see en die eenhede vir 6 gaste het selfsorggeriewe.

Die Crystal Lagoon Lodge het 'n idilliese ligging op 'n fynbosduin in Calypso Beach, net 'n paar meter van die see af. Met 'n glasie sjampanje in die hand en 'n sonsondergang oor die water is Crystal Lagoon Lodge 'n uitstekende wittebroodbestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 284 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Leonie M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Fantastiese uitsig, pragtige kamer, heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs. Fantastiese uitsig, pragtige kamer, heerlike ontbyt. ...
Sien meer
Sep 2024
Riaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views. Lovely room with everything you need. Stunning views. The breakfast served was tasty with warm and professional servic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Geraldine H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Wow! Fabulous! Fantasties geleë. Die personeel se diens is uitstekend en vriendelik. Die geriewe is netjies en skoon. Sal beslis weer bespree...
Sien meer
Jun 2024
Pieter C
5.0
Sal weer gaan kuier. Heerlik gebly, uitsig fantasties, kos uitstekend, kliëntediens baie goed, dankie.
Mei 2024
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Nothing better. Absolutely awesome. Want to stay permanently.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 420

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Casosweg 52, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crystal Lagoon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R994
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R994
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Casosweg 52, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd859c58e2b37cedc91dcf6f2cbc310a43306f29835b851e676f6c2bfedcf971f265fd55b6508256ec5d8fae0b8bb39c960c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R994 per nag (plek vir 2) 284 5 1 5 52 Casos Way Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.053361563672 18.043270594443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang