Crystal Lagoon Penthouse
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde, Willow Park Manor 313, Pretoria, 0054, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Crystal Lagoon Penthouse is in Pretoria op The Blyde Estate en is 'n paradys vir gaste wat lief is vir die water.
Die knus selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien-droër, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die leefarea lei na 'n balkon met gasbraaigeriewe en 'n etenstafel vir 4.
Die ontwikkeling waarin die woonstel is is enige in sy soort en daar is 'n strandmeer wat ideaal is vir gaste wat wil swem, kajakvaar, roeiplankry en seil. Die leefstylsentrum op die perseel het talle ontpanningsgeriewe en The Blyde het iets vir elke gas se smaak insluitend gratis toegang tot 'n Training Science-gimnasium, snoekertafels, foosball-masjiene, watersport en restaurante. Gaste kan ook besprekings maak by die Camelot Spa teen ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bronkhorstspruit-weg, The Blyde, Willow Park Manor 313, Pretoria, 0054, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronkhorstspruit-weg, The Blyde, Willow Park Manor 313, Pretoria, 0054, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang