Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Stream

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Carol V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustigheid van self! Ons het vreeslik lekker gebly. Ons kon geen fout vind nie. Dit is die "ultimate" rusplek, veral om te ontsnap van die besige lewe af. Ons sal beslis terugkeer en wil graag die plek aan ons familie en vriende voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustigheid vanself was ongelooflik om die winter son te hê. Dit was die rustigheid vanself net wat ons nodig gehad het. Die heerlikheid was die winterson op die warmwater swembad waarby ons heelmiddag kon kuier. Sal met graagte weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Itumeleng M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Excellent. Tranquility, calmness, location, privacy, the house situated next to the river. I give them 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Crystal Stream
I'm so glad you enjoyed your stay. Thank you for the visit. Please come again.

Jane-lee Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustigheid. Ons sal beslis weer Crystal Stream besoek. Die rustigheid laat mens sommer uitgerus voel. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Our stay was peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Ons het 'n baie rustige tyd by Crystal Stream gehad, baie lekker gebly en die kle. Ons het 'n baie rustige tyd by Crystal Stream gehad, baie lekker gebly en die klein warm swembadjie was vreeslik lekker! Ons het selfs otters in die rivier gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustig. Dit was stil en rustig. Daar is 'n paar klein opknappings wat gedoen kan word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lekita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Heerlike vakansie. Ons het heerlik gebly. Dit was vir ons wittebrood en het ook 'n piekniekmandjie gekry. Paaie om is bietjie goor, maar is die moeite werd vir hoe mooi die plek is. Jane, die skoonmaker, het ook baie mooi na ons gekyk en elke dag skoon gemaak. Dankie vir die rustige wegbreek en julle gasvryheid!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2024

Rustig. Ons het die verblyf geniet. Onthou daar is nie WiFi of TV nie, maar het die bos TV geniet, genoegsame hout verskaf vir kaggels en 'n hot tub. Mooi area met die rivier, 'n goeie plek vir rus en tyd saam geliefdes te spandeer. Onthou die bordspeletjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rendo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en is 'n baie private plek waar mens net lekker kan ontspan.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7c10b660f6aaf100db7561f030b3a097919e9ebb8f8ffb132d2ee194eebd815419f722eddc030c3bdfa3739f45a9ad3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Laersdrift 14 km from Stoffberg 1056 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.360356147931 29.873729988047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang