Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Stream

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marlette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Just what the soul needs! We had the most incredible stay at this stunning cottage! The moment we walked in, we felt like we were in a fairytale. The cottage is beautifully decorated, with every detail thoughtfully considered. The woodwork inside the cottage is beautiful. The surroundings are breathtaking, with lush greenery and a serene atmosphere. The cottage is immaculately clean. The Hot Tub was started before our arrival and enough wood was provided to keep it going. The outside bed was great and a nice way to appreciate the surroundings. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Crystal Stream
Baie dankie. Ons waardeer jou resensie baie, dankbaar dat julle dit geniet het by ons. Kom besoek ons gerus weer. Vriendelike groete

Hanelie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Houtvuur warmbad, sterreplafon en maanlig aand kan woorde nie beskryf nie. Fantastiese naweek moontlik gemaak deur asemrowende natuurskoon en uitnemende akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Crystal Stream
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Dankbaar dat julle die besoek by ons geniet het. Kom gerus weer. Vriendelike groete

Hannelie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker ontspannend, pragtige natuur. En top verblyf. Baie lekker gebly, puik akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohau L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Beautiful. Very relaxed and revitalising. Connecting with nature made all the difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Asemrowend. Baie lekker, rustig en stil. Sal weer van ons hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rustigheid van self! Ons het vreeslik lekker gebly. Ons kon geen fout vind nie. Dit is die "ultimate" rusplek, veral om te ontsnap van die besige lewe af. Ons sal beslis terugkeer en wil graag die plek aan ons familie en vriende voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustigheid vanself was ongelooflik om die winter son te hê. Dit was die rustigheid vanself net wat ons nodig gehad het. Die heerlikheid was die winterson op die warmwater swembad waarby ons heelmiddag kon kuier. Sal met graagte weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Itumeleng M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Excellent. Tranquility, calmness, location, privacy, the house situated next to the river. I give them 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Crystal Stream
I'm so glad you enjoyed your stay. Thank you for the visit. Please come again.

Jane-lee Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustigheid. Ons sal beslis weer Crystal Stream besoek. Die rustigheid laat mens sommer uitgerus voel. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. Our stay was peaceful and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Crystal Stream
Thank you so much for the review, Gillian. I'm so glad you enjoyed your stay. Please visit us again. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7c10b660f6aaf100db7561f030b3a097919e9ebb8f8ffb132d2ee194eebd815419f722eddc030c3bdfa3739f45a9ad3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Laersdrift 14 km from Stoffberg 1056 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.360356147931 29.873729988047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang