Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Stream

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crystal Stream bied pragtige selfsorgverblyf op 'n plaas langs die Witpoortrivier, net 75 km vanaf Middelburg en 14 km vanaf Stoffberg. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n paartjie of 'n groep vriende, en word in die Hoofhuis en die Kothuis gebied.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea, kaggel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die kothuis is privaat geleë en ideaal vir 'n paartjie wat wil wegbreek. Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n kaggel, sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Elke eenheid het ook 'n buite-area met 'n KolKol-houtvuurwarmbad en 'n braai-area waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Carol V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid van self! Ons het vreeslik lekker gebly. Ons kon geen fout vind nie. Dit is die "ultimate" rusplek, veral om te ontsnap van die besige lewe...
Sien meer
Jul 2024
Waldi S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid vanself was ongelooflik om die winter son te hê. Dit was die rustigheid vanself net wat ons nodig gehad het. Die heerlikheid was die winter...
Sien meer
Jun 2024
Itumeleng M
Saam met vriende
5.0
Excellent. Tranquility, calmness, location, privacy, the house situated next to the river. I give them 10/10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jane-lee Z
Gesin met klein kinders
5.0
Rustigheid. Ons sal beslis weer Crystal Stream besoek. Die rustigheid laat mens sommer uitgerus voel. Beslis waarde vir geld.
Feb 2024
Gillian F
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was peaceful and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
  • Gaste dink Crystal Stream het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Platorand Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laersdrift, 14 km vanaf Stoffberg, 1056, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb7c10b660f6aaf100db7561f030b3a097919e9ebb8f8ffb132d2ee194eebd815419f722eddc030c3bdfa3739f45a9ad3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Laersdrift 14 km from Stoffberg 1056 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.360356147931 29.873729988047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang