Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CSkulpie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Beddegoed, badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is streng verbode in die woonstel en op die balkon. Versuim om aan hierdie reël te voldoen sal daartoe lei dat een nag se verblyf gehef word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Oornagbesetting is streng volgens die aantal persone soos per die besprekingsdokument.
Indien die kliënt op so 'n wyse optree wat nie volgens beskaafde standaarde aanvaarbaar is nie, kan die kliënt en sy gaste gevra word om die woonstel te ontruim.
Respekteer asseblief die stiltetye tussen 22:00 en 8:00.
Parkeer asseblief slegs in die toegewese parkeerplek of besoekersparkeerplek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Fontana, Lutie Katz-rylaan, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505b816aab668ffcd6b6ce1bcf4d23ffc588ba3a82c254ecd903ddfa45806f3b08e9e1df524dfb4ee8aa09907a5df16bbcf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Villa Fontana Lutie Katz Drive 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.349188796832 18.152825661999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang