Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cube62

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 62, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Cube62 is 'n meervlakkige, sjiek en moderne gesinshuis wat gebou is om die vrede en rustigheid van die lewe in die boonste Seepunt op Ocean View Drive te geniet.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed en kan gebruik maak van die gaste se badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die modern ontwerpte oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en spog met 'n pragtige uitsig. Die aangrensende leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Op die boonste verdieping is 'n sitkamer wat gaste kan akkommodeer wat werk wil doen, aangesien daar 'n werkstasie is, met gemaklike rusbanke, 'n swaaistoel en 'n TV.

Die stapelglasdeure van die sitkamer maak oop na 'n pragtige binnehof, met 'n sprankelende swembad en lieflike buite-sitplek. Hierdie eiendom bied verskeie afgesonderde terrasse en balkonne, met pragtige uitsigte wat ook buitelug-eet moontlik maak. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel word bekostig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 5

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Ocean View-rylaan 62, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R15 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 62, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6953dce20524783267ea3f3a2f0a7a08ac5fae0d0148ad6428f46f1aeb6070550d9641a3f4f5b84669ccae707796e61474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 000 per nag (plek vir 10) 62 Ocean View Drive Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9126535 18.3985705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang