Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cuckoo's Nest Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Herman B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Alles wat ek verwag het en meer. Ek het baie lekker gebly, dankie. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, die akkommodasie was puik, en die kos was heerlik en relatief goed geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Versteekte juweel Ek is so bly ons het op die plek afgekom. Dis beautiful en almal is so verwelkomend. Sal altyd daar bly wanneer ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Excellent location and service. Mark, Clarissa and the staff are excellent and make the stay enjoyable. The rooms are clean and very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Beautiful spot! Friendly hosts, super clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Cuckoo's Nest Guest House
Thank you, Steven. Glad you had a wonderful stay with us. Hope to see you soon again. Kind regards, Cuckoos Nest Team.

Annemarie K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2021

Ons was daar vir besigheid en dit was goed geleë, net effe moeilik om te vind op grondpaadjie uit van hoofpad af. Andersins was die aandete baie lekker en het ons gerieflik gebly. Dit was meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Cuckoo's Nest Guest House
Hi Annemarie. Baie dankie vir die gradering. Ons is bly julle het lekker gebly. Groete, Clarissa.

Rob M
1 nag
4.8
Feb 2021

A really gracious home and lovely garden and very comfortably appointed. If you order a meal you must commit to a time and woe betide you if you show up 15 minutes late. For the price the meals are rather flat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Baie aangenaam en verblyf geniet. Baie vriendelike personeel, uitstekende diens, baie skoon. Pragtige tuin. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Cuckoo's Nest Guest House
Hi Mercia Dankie vir die gradering, ons is bly jy het dit geniet. Hoop om weer te sien. Groete Clarissa

Sam B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Goeie oornagplek in Louis Trichardt-omgewing. As jy soos ons uit Gauteng die noordelike deel die Kruger Wildtuin wil bereik, gebruik gerus Cuckoo's Nest vir oornagplek. Dis gerieflik naby Louis Trichardt (minder as 10 minute) en sy indrukwekkende tuin skep die beeld van 'n oase. Priscilla was baie behulpsaam en eienaar Mark Kirk-Cohen het aanbeveel ons ry aan op die N1 om via R525 by Pafuri-hek in te gaan, eerder as op R524 deur Thohoyandou na Punda Maria. Hy het 'n interessante wynkelder op die stoep. Ons netjiese kamer in die anneks, reg langs die huis, was nuut en pragtig ingerig. Nomsa het moeite gedoen met aandete (bespreek vooraf) en die ontbyt was perfek. Ons sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2019

Baie lekker gebly. Baie netjiese, skoon kamer. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Sal weer daar bly! Dankie vir jul vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vondeling Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxEsdtcefT8J4JpX2ckPJZQXYCzlTP1Qe8FNnFHAj9MkW5Pd3ds?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Farm Vondeling Off the R524 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.053045997646 29.943922585319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang