Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cul De Sac

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Cul De Sac
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Noëlene O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noëlene O

Rustige omgewing met wonderlike gasvryheid.

5 ster verblyf met 6 ster gasvryheid! Dankie Amanda.

Cul De Sac se terugvoer

Hi, baie dankie! Waardeer opreg. Ek poog daarna om elke gas spesiaal te laat voel - wil graag ander behandel soos ek behandel wil word. Groete, Amanda

Cul De Sac
Garry W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry W

Comfortable stay at Cul De Sac.

We had a comfortable stay at Cul De Sac located in a quiet neighbourhood. All our expectations were met. Thanks, Amanda.

Zeldi V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldi V

Dit was fantasties!

Baie lekker gebly! Die plekkie is netjies en skoon en baie goed geleë! Sal weer terug gaan!

Johan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Vriendelike ontvangs, en rustig eenkant met eie toegang.

Pragtige eenheid, met alles wat nodig is.

Cul De Sac se terugvoer

Hi Johan,
Baie dankie vir julle terugvoering, ek het groot waardering.
Mag ons paaie weer kruis.
Regards / Groete,
Amanda

Cul De Sac
Estelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Goeie verblyf, als was skoon en netjies, eienaars baie vriendelik & hulpvaardig.

Besoek was kort maar lekker en gerieflik, was baie vriendelik ontvang en baie tuis gevoel. 'n Bonus was dat hulp aan ons verleen was met die aflaai en oplaai van ons bagasie.

Jenny N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

Fantastic!

Wonderful peaceful area. Really enjoyed the stay.

Nicola G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola G

Netjiese, skoon plek met alles wat jy nodig het.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was mooi netjies en skoon. Die area is lekker stil en pragtig. Die eienaars is baie vriendelik en help met enige iets as jy hulp nodig het. Amanda bak ook heerlike beskuit.

Cul De Sac se terugvoer

Nicola, baie dankie. Gaste soos julle is altyd welkom en daarom loop ons 'n tweede myl!

Cul De Sac
Stan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stan L

Comfortable.

Comfortable and clean and well appointed.

Cul De Sac se terugvoer

Hi Stan, baie dankie vir die resensie. Ek vertrou ons paaie sal weer kruis! Groete, Amanda Cul de sac.

Cul De Sac
Wilna M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M

Goed toegeruste akkommodasie in 'n mooi en rustige omgewing.

Amanda het my so tuis laat voel, die eenheid was goed toegerus met 'n yskas, ketel en mikrogolf. By navrae oor voertuig veiligheid was ek gerus gestel en het die sekuriteitskameras vertrou. ADT het ook elke uur van die nag 'n draai daar gemaak. Die grootste voordeel was dat hulle ekstra voorsiening gemaak het, vir as dit beurtkrag is, jy weet nie eens wanneer dit beurtkrag is nie. Cul De Sac is in 'n baie rustige omgewing, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Mathilde S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Quiet, clean, convenient.

A very quiet little apartment surrounded by greenery, but still close and convenient to all amenities of George. Comfortable and clean with a very friendly hostess.

Cul De Sac se terugvoer

Hi Mathilde, baie dankie, ek het groot waardering vir gaste soos jy! Altyd welkom. Tot weersiens! Groete, Amanda

Cul De Sac
Erica K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica K

Pragtig skoon en die tarentaaltjies wat vroeg-oggend kom groet het was fantasties!

Gasvryheid en diens was fantasties! Baie veilig, netjies en skoon. Kan nie vir beter vra nie!

Cul De Sac se terugvoer

Hi Erica, baie dankie, ek waardeer julle ondersteuning. Hoop om julle weer te siene te kry. Groete Amanda Cul de sac

Cul De Sac
Lucinda G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda G

Baie lekker gebly.

Baie oulike gasvrou. Tot haar beskuitresep met ons gedeel.

Johann J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J

Waarde vir geld.

Netjies. Vriendelike diens.

Johannes B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Vriendelike verwelkoming.

Rustige omgewing, netjies, voldoende toegerus.

Cul De Sac se terugvoer

Hi Johannes, baie dankie vir julle ondersteuning, ek waardeer opreg. Groete Amanda

Cul De Sac
Mathilde S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Pleasant, clean, convenient.

A very pleasant environment at the northern edge of George, with a nice place to sit outside and watch and listen to birds. Green and quiet environment. The little apartment is well-equipped, very clean, the large bed is very comfortable to sleep in.

Mathilde S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Business trip to George.

Quiet and convenient location to access central George, without traffic hassle. Compact little flat, good bed, nice shower, and a deck to sit outside in the sun. Very competent and pleasant hostess.

Ben S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Dit was 'n uiters bevredigende ervaring!

Amanda is 'n warm hartlike gasvrou wat ons baie tuis laat voel het. Die geriewe is netjies en skoon en ons het heerlik geslaap in die reuse bed. Heelhartig aanbeveel.

Dot B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dot B

4 uit 10.

Baie min beweegruimte. Trappe na toilet is 'n death-trap. Twee enkelbedmatrasse dwars op n king size-bed maak nie sin.

Jan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Pragtig, skoon en netjies!

Amanda het ons hartlik ontvang. Ons het na 19h00 ingeboek en dit was geen probleem nie. Die kamer was onberispelik netjies en daar was alles wat nodig was vir 'n selfhelp eenheid. Die heerlikste tuisgebakte beskuit was 'n bonus! Dankie Amanda vir jou gasvryheid.

Jonathan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan T

Great location and neat, tidy and clean.

Amanda is a great hostess and makes you feel very welcome.

Adwina F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adwina F

Wonderlik en rustig.

Dis 'n rustige omgewing. Die eienaar maak die heerlikste beskuit. Dit voel soos jou eie huis.

Frans P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Sou graag langer wou bly.

Wat ’n aangename ervaring! Die kamer is baie netjies en goed toegerus. Dit was heerlik om buite te sit en die stilte te waardeer. Sal beslis weer kom en dan kan ek hopelik ook weer ’n pannekoek of twee kom eet!

Cul De Sac se terugvoer

Frans, dit was net ‘n voorreg om jou as gas te kon hê! Jy is enige tyd welkom, laat net weet dan bak ek vir jou pannekoek.
Groete,
Amanda
Cul de sac

Cul De Sac
Tharina M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina M

Aangenaam.

Lekker gebly, goed geslaap, mooi kamers. Net so bietjie klein vir 4 dae se bly.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 7, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c92abc5f84c38b95a3ccd8e0c4fd8847652ee7e03354ab58de1537600b0b1fab19210938c0d10b2861a16f4cf772b1771b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 7 Stinkhout Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.939984858927 22.453378194304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang