Cul De Sac
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 7, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cul De Sac bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberg en bied 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is die ideale basis om die Tuinroete te verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat elk moderne afwerkings het en geskik is vir 2 gaste. Een van die eenhede het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke eenheid.
Die eenhede het ook elk 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Weber-braaigeriewe is beskikbaar.
Doendinge in die dorp sluit hengel, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, fiets ry, voëlskyk, walvis- en dolfynkyk in seisoentyd en perdry in. WiFi is beskikbaar. Daar is geen kragonderbrekings a.g.v. 'n omsetter en batterystelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stinkhoutstraat 7, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Cul De Sac het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 7, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap