Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cul-de-Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 6, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cul-de-Stay is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis vir 'n gesin of groep vriende, geleë in 'n stil en veilige doodloopstraat in Elim, Kuilsrivier.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei dubbelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Alle linne word voorsien. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.

Die sitarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n werkstasie vir diegene wat aan werksake aandag gee. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, stoof, oond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan hul maaltye geniet in die eetarea met gemaklike sitplek vir 8 gaste. Die vermaakarea beskik oor 'n binnebraai, 'n kroeg met 'n yskassie, 'n TV vir persoonlike stroomdienste en 'n pooltafel vir ekstra genot. Buitelugbraaigeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom bied 2 onderdakparkeerplekke en veilige parkeerplek agter handbediende hekke.

Cul-de-Stay geniet 'n gerieflike ligging naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede. Gaste het die geleentheid om Stellenbosch en die nabygeleë wynroete, net 20 km weg, te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Olivier-straat 6, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivier-straat 6, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8828ab144f47ac02b4c67912ec7ed710cf9000598cca0609ba1b18cfd17021451b4b52387280927df15dd6bcc427076f89fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 6 Olivier Street Elim 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9221747 18.6803069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang