Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Culemborg Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Renette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustige verblyf. Die plekkie is baie netjies en die gasvrou is baie gaaf. Dit het alles gebied waarna ons op soek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal verseker nie weer by 'n ander plek bly as by Culemborg Cottage nie. Was 'n ongelooflike lekker kuier, ons het lekker gebly en alles was perfek. Melindie is 'n amazing gasvrou en sy het seker gemaak alles is daar wat enige mens kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnelle H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie lekker blyplek, skoon, netjies en goed ingerig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annari G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig. Great verblyf en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Amazing. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Profesioneel, skoon, netjies, en tegemoetkomend. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker en gasvry. Ons het baie lekker geslaap, skoon en netjies. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Ons het lekker gebly en rustig geslaap. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie netjies en goed uiteengesit. Alles was skoon en op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amore V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Neat and stylish. The establishment is super neat, spacious and in a lovely quiet suburb - pretty much ticks all the boxes. Our lovely friendly host was attentive and assisted us immediately when we had questions and needed help with anything. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Beautiful. Perfect. I'd just leave a manual on how to use the gas oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 50, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAMBE247oPLW0g1xqZDsuTvkBds0ge1pTuoEMJ5ICcEtWF80f9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 50 Culemborg Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.871110021593 18.652508964741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang