Culemborg Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
George D - Jul 2024
Algehele gradering
Sal verseker nie weer by 'n ander plek bly as by Culemborg Cottage nie.
Arnelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker blyplek, skoon, netjies en goed ingerig.
Annari G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Corne H - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing. Sal beslis aanbeveel.
Magda B - Jan 2024
Algehele gradering
Profesioneel, skoon, netjies, en tegemoetkomend.
Luandi R - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker en gasvry.
James H - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en rustig geslaap.
Amore V - Des 2023
Algehele gradering
Neat and stylish.
Justin S - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Andre B - Sep 2022
Algehele gradering
Die beste plek in 'n baie lang tydperk waarin ons tuisgegaan het.
Tanja V - Jun 2022
Algehele gradering
Great place.
Ettiene L - Feb 2022
Algehele gradering
'n Stylvolle blyplek in 'n rustige woonbuurt. Perfek vir 'n paar dae se wegbreek.
Culemborg Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Kom kuier asb weer hier by ons.
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Lezane M - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lieflike, rustige en netjiese plekkie.
Pieter D - Feb 2021
Algehele gradering
Beautiful small cottage.
Ronel U - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi en alles is netjies en skoon.
Nedean R - Sep 2020
Algehele gradering
Puik!
Zellvonia V - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Christa V - Nov 2019
Algehele gradering
Goeie ontvangs, veilig, goeie ligging.
Thys B - Nov 2019
Algehele gradering
Onverbeterlik, uiters netjies, stylvol, privaat - alles waarop die gasvrou kan trots wees!
Elserine S - Okt 2019
Algehele gradering
Stylvol.
Jaco L - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marnelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Jean H - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met alles en meer wat jy nodig het.
Lees meerCulemborg Cottage se terugvoer
Baie dankie Jean, kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom!
Sanel B - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en smaakvol, alles wat ons nodig gehad het.
Culemborg Cottage se terugvoer
Baie dankie Sanel, kom maak gerus weer 'n draai. Julle is enige tyd welkom by ons.
Ann M - Mei 2019
Algehele gradering
Was asof ek by my eie huis ontspan het.
Culemborg Cottage se terugvoer
Baie dankie Ann, dit was 'n plesier om julle hier te hê, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!
Stacey C - Mei 2019
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het 'n baie aangename verblyf gehad.
Die kothuis is baie ruim, netjies en gemoderniseer met sy meubels. Die gasheer was baie welkom en wou voortdurend kyk of niks verder nodig was nie. Hierdie plek word beslis aanbeveel. Dit was inderdaad 'n heerlike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lesley-ann C - Nov 2019
Algehele gradering
Great suburban location and stunning decor.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great woonbuurt-ligging en stunning dekor.
Uitstekende om 'n tuiste weg van die huis te ervaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Culemborgsingel 50, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang