Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Culemborg Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 28 resensies vir Culemborg Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
George D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

Sal verseker nie weer by 'n ander plek bly as by Culemborg Cottage nie.

Was 'n ongelooflike lekker kuier, ons het lekker gebly en alles was perfek. Melindie is 'n amazing gasvrou en sy het seker gemaak alles is daar wat enige mens kan benodig.

Arnelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnelle H

Baie lekker blyplek, skoon, netjies en goed ingerig.

Ons het lekker gebly.

Annari G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annari G

Rustig.

Great verblyf en gasvrou.

Corne H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Amazing. Sal beslis aanbeveel.

Baie lekker gebly. Netjies en skoon. Goeie ligging.

Magda B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Profesioneel, skoon, netjies, en tegemoetkomend.

Puik!

Luandi R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luandi R

Lekker en gasvry.

Ons het baie lekker geslaap, skoon en netjies. Baie vriendelik.

James H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Ons het lekker gebly en rustig geslaap.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel was baie netjies en goed uiteengesit. Alles was skoon en op sy plek.

Amore V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Neat and stylish.

The establishment is super neat, spacious and in a lovely quiet suburb - pretty much ticks all the boxes. Our lovely friendly host was attentive and assisted us immediately when we had questions and needed help with anything. I would definitely stay there again.

Justin S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S

Beautiful.

Perfect. I'd just leave a manual on how to use the gas oven.

Andre B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Die beste plek in 'n baie lang tydperk waarin ons tuisgegaan het.

Die solar krag was 'n bonus in die tyd met loadshedding.

Tanja V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Great place.

Lovely unit, with everything you need and clean. Highly recommend it.

Ettiene L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene L

'n Stylvolle blyplek in 'n rustige woonbuurt. Perfek vir 'n paar dae se wegbreek.

Die eenheid is pragtig en prakties in alle opsigte. Dit is in 'n rustige, veilige area en heeltemal privaat. Inderdaad 5 ster-verblyf, die eienaars verdien 'n pluimpie.

Culemborg Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde. Kom kuier asb weer hier by ons.

Culemborg Cottage
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Huis weg van die huis af.

Culemborg Cottage is presies wat ek wou gehad het - privaatheid, veiligheid, ligging en 'n huis weg van die huis af. Die Cottage het alles wat mens nodig het en nog meer. Die plek is baie mooi ingerig en daar was absoluut niks wat ek gekort het nie. Melindie is 'n wonderlike gasvrou. Ek gaan vir seker weer Culemborg Cottage besoek met my volgende besoek aan die Kaap.

Lezane M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezane M

Baie lieflike, rustige en netjiese plekkie.

Ons het die kort tydjie baie geniet, Melindie jy is baie vriendelik.

Pieter D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Beautiful small cottage.

Lovely small cottage. The hosts were extremely friendly and helpful. The cottage is in a safe and quiet area. The cottage had everything one could need and is close to restaurants, shops and malls. Can highly recommend.

Ronel U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U

Baie mooi en alles is netjies en skoon.

Van ek bespreek het tot ons gegroet het, was alles perfek. Aandag aan detail word gegee. Dis n huis weg van die huis. Al was ek alleen daar, gaan my man volgende keer saam. Dit is perfek vir twee persone wat tussen Bellville, Durbanville en Stellenbosch moet beweeg.

Nedean R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedean R

Puik!

Die plekkie is pragtig, en so mooi uitgelé, ons het nie baie tyd daar spandeer nie omdat ons daar was vir werk. Maar ek sal so graag wil terug gaan net vir die oulike plek. Dankie vir die wonderlike vriendelikheid en ontvangs.

Zellvonia V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zellvonia V

Wonderful.

Cottage is well equipped, neat and beautiful. It is located in a quiet peaceful area, if you want a break away from the buzz is the place to check out.

Christa V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Goeie ontvangs, veilig, goeie ligging.

Culemborg Cottage is in 'n veilige, rustige woonbuurt. Veilige parkering agter 'n elektroniese hek. Kombuis het alles wat jy sou benodig, asook tee, koffie, suiker, beskuit en melk vir gebruik. Skoon linne en handdoeke.

Thys B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Onverbeterlik, uiters netjies, stylvol, privaat - alles waarop die gasvrou kan trots wees!

Sien sterre.

Elserine S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elserine S

Stylvol.

Pragtige rustige area. Perfek vir plattelander soos ek.

Jaco L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Fantasties.

Lieflike verblyf! Sal vir seker weer daar bly!

Marnelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle V

Huis weg van die huis af.

Die kothuis is baie mooi en smaakvol ingerig. Netjies en skoon. Melindie is gaaf en gasvry. Was vir ons wat van so vêr kom 'n aangename verrassing. Die stort is fantasties. Ons kom graag weer.

Jean H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H

Fantastiese verblyf met alles en meer wat jy nodig het.

Culemborg Cottage het vir my soos my eie huis gevoel. Melindie is n wonderlike gasvrou en het aan alles gedink wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Dis nie maklik om man-alleen met 'n vierjarige te reis nie, maar dié verblyf het aan alle behoeftes voorsien. Perfek vir klein gesin of alleen besigheidsreis. Stil, veilige omgewing naby N1 en winkelsentrums. Ek sal vir seker weer daar bly as ek weer in die Kaap kom. Uitstekende waarde vir geld.

Culemborg Cottage se terugvoer

Baie dankie Jean, kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom!

Culemborg Cottage
Sanel B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel B

Rustig en smaakvol, alles wat ons nodig gehad het.

Culemborg Cottage is enige reisiger se droom. Dit is rustig en die decor is so smaaklik gedoen, alles was net perfek! Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Culemborg Cottage se terugvoer

Baie dankie Sanel, kom maak gerus weer 'n draai. Julle is enige tyd welkom by ons.

Culemborg Cottage
Ann M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

Was asof ek by my eie huis ontspan het.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Eenheid is baie gerieflik en smaakvol ingerig. Alles is skoon, area is veilig. Het regtig baie lekker gebly en sal vir seker weer 'n draai maak as ek weer in die Kaap kuier.

Culemborg Cottage se terugvoer

Baie dankie Ann, dit was 'n plesier om julle hier te hê, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Culemborg Cottage
Stacey C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey C

Had a very pleasant stay.

The cottage is very spacious, neat and modernised with it's furniture. The host was very welcoming and would constantly check to see if nothing further was needed. This place is definitely recommended. It was a lovely stay indeed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n baie aangename verblyf gehad.

Die kothuis is baie ruim, netjies en gemoderniseer met sy meubels. Die gasheer was baie welkom en wou voortdurend kyk of niks verder nodig was nie. Hierdie plek word beslis aanbeveel. Dit was inderdaad 'n heerlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lesley-ann C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley-ann C

Great suburban location and stunning decor.

Excellent space to experience a home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great woonbuurt-ligging en stunning dekor.

Uitstekende om 'n tuiste weg van die huis te ervaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 50, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAMBE247oPLW0g1xqZDsuTvkBds0ge1pTuoEMJ5ICcEtWF80f9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 50 Culemborg Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.871110021593 18.652508964741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang