Cullinan Diamond Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Louw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 176
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Lourinda V - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Santie B - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie diens. Vriendelike personeel. Kos is baie nice.
Nicoleen T - Aug 2024
Algehele gradering
A beautiful venue I would really recommend.
Leon K - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige dekor met ou-wêreldse sjarme.
Melinda B - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik en waarde vir geld.
Gawie M - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het ons kuier daar baie geniet.
Lisa P - Mei 2024
Algehele gradering
Net reg!
Keith H - Aug 2024
Algehele gradering
Adventure in Cullinan.
Lynn B - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and well-positioned.
Fanie P - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese geriewe.
Karien N - Jul 2024
Algehele gradering
Besigheidsbesoek. Ideaal, behalwe die WiFi.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Good day
Thank you for the email, you’re welcome!
I hope you had a pleasant stay. We apologise for the inconvenience.
Kind regards,
Cullinan Diamond Lodge
Mark V - Aug 2024
Algehele gradering
I would go back.
Esme B - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Jaco H - Mrt 2023
Algehele gradering
Accomodation was very nice, staff friendly and very helpful. I can recommend Cullinan Diamond Lodge to anyone.
Guillaume B - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie rustig.
Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelike mense.
Matt B - Sep 2022
Algehele gradering
Great en was so lekker dankie.
Trudy R - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Rona D - Jun 2022
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek, netjies en skoon! Personeel vriendelik en behulpsaam!
Lorraine C - Des 2022
Algehele gradering
Welcoming, comfortable.
Susan V - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Lees meerCullinan Diamond Lodge se terugvoer
Good morning
Thank you for your review, we would like to apologize to you.
We could have done better in serving our guest.
Kind Regards
Cullinan diamond lodge
Nadia K - Des 2022
Algehele gradering
Avontuur saam met ons seun en ouers.
Johann D - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Marget S - Jul 2022
Algehele gradering
Personeel aan diens was baie vriendelik en bereid om ons te help. Heerlike ontbyt geëet.
Vanessa D - Des 2022
Algehele gradering
Was great and clean with no issues.
Louise S - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies, hoewel die kamer effens klein en donker is.
Susanne S - Mrt 2022
Algehele gradering
So so.
Annelize R - Des 2022
Algehele gradering
Vuil en meubels in swak toestand.
Moira F - Nov 2021
Algehele gradering
Ek het egter net daar oornag vir twee nagte. Ek was deur die dag by my kinders. Die diens is goed, professioneel en almal is baie vriendelik.
Lees meerCullinan Diamond Lodge se terugvoer
Good Day ,
Hope you are doing well .
Thank you for the review, we will make sure that we attend your mail & upgrade everything according .
kind regards
Ntombie
Jd B - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was goed en netjies, sal weer daar gaan kuier.
Magda R - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was so baie lekker ons wil weer daar gaan bly.
Talitha S - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike plek in die middel van Cullinan, met goeie ontbyt.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Beste Talitha
Dankie vir u mooi woorde oor ons lodge. Ons strewe om die beste moontlike diens aan ons gaste te gee. Dankie vir die uitwys dat ons bietjie meer inligting kan gee.
Hoop om julle gou weer te ontvang.
Vriendelike groete
Cullinan Diamond Lodge span
Geoffery H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardig ,netjies en ontbyt was heerlik.
Anjone U - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, baie gemaklik en baie mooi.
Eddie P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustige plek, goeie atmosfeer.
Cobus C - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, goeie ligging, veilig, ontbyt was lekker.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Good day,
Hope you will find this mail in order.
Thank you for the review, we will make sure that we fix everything & we apologize for the aircon as the power cut damaged all our aircons.
We will make sure that we do things right.
Hope to see you again.
Kind regards,
Ntombie
Cas C - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus, ontspan.
Deidre H - Jul 2021
Algehele gradering
Sien sterre
Willie V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker oornag-ervaring.
Anne-marie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Convenient and comfortable stay.
Carmen F - Apr 2021
Algehele gradering
No soap, tea, coffee or sugar provided.
Lees meerWilna D - Apr 2021
Algehele gradering
Was lekker.
Martin V - Apr 2021
Algehele gradering
Moet nie gaan as hulle vol is nie.
Sam J - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerMariska B - Mrt 2021
Algehele gradering
Swak diens.
Mercia M - Nov 2020
Algehele gradering
Was heerlik en baie gasvry.
Kim B - Nov 2020
Algehele gradering
Suited my needs, comfortable, clean and well located.
Rika M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerus weg van die stad se geraas
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank you so much for the encouraging comments. We certainly hope that you will make turn soon again.
Cindy S - Aug 2020
Algehele gradering
Great.
Edwin K - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank you so much hope to see you again in the future.
Leon A - Nov 2020
Algehele gradering
Was aangename verblyf, netjies en skoon.
Sheree M - Okt 2020
Algehele gradering
Bietjie teleurstellend.
Heleen A - Des 2020
Algehele gradering
Ek het lekker uitgerus!
Ian G - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Santie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, goeie ontbyt.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit.
Adele V - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en vriendelike personeel.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Goeiedag Adele,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Ntombi
Deon S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoer, dit is n groot plesier en hoop om u gou wee te sien.
Vriendelike groete,
Ntombie
Izak E - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklike oornagverblyf.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
It is with great regret that your breakfast was not up to the standard, we do apologize for that. We would like to also thank you for the positive remarks, and we will address the issues you raised concerning your meal. Wishing you all the best.
CDL Management
Berdien C - Jan 2019
Algehele gradering
Was aangenaam, maar maak asb. net seker jou lugversorging werk.
Annaline Johanna D - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon en is gerieflik geleë.
Lees meerRiana O - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Waardeer dit. Hoop om u gou weer te sien.
Elaine M - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlik gewees.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoor Elaine ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Desiree K - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Jaco K - Jul 2018
Algehele gradering
Extremely friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike mense.
Baie vriendelike mense en uitstekende diens, baie dankie dat julle ons kuier so spesiaal gemaak het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Reginald K - Jun 2018
Algehele gradering
Absolutely love the place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut 'n lieflike plek.
Ek is mal oor die plek. Die DStv kan egter opgradeer word, andersins kan ek nie wag om weer daar te bly nie. Die ontbyt is van uitstekende gehalte en die diens baie goed. Goeie werk!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariëtte S - Mei 2018
Algehele gradering
Perfekte oornag-verblyf.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Mariette. Julle baie welkom sien uit na die volgende besoek.
Isabel J - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend, personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Isabel. Sal aandag gee aan jou versoek. Hoop om julle gou weer te sien.
Petro A - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en netjies.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer Petro. Waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.
Reginald K - Apr 2018
Algehele gradering
Excelent.
Jacques S - Apr 2018
Algehele gradering
Puik!
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Jacques. Sal aandag gee aan die ontbyt. Hoop om julle gou weer te sien.
Ina V - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing experience.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank so much for your response we hope to see you again. We are encouraged to do more by your comments.
Adri V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Adri, waardeer dit. Sien uit om julle gou weer te sien.
Marna S - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Marna. Sien uit na julle volgende besoek.
Sulize B - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie vir u terugvoer. Hoop om u gou weer te sien .
Groete
Piet M - Okt 2018
Algehele gradering
Very neat and close to everything, but a bit small.
Adri M - Des 2018
Algehele gradering
Rooms and bedding clean.
Leonie V - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Leonie ons waardeer dit. Sal aandag gee aan die storte. Hoop om julle gou weer te sien.
Lizan M - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike ervaring.
Lees meerEhrard W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, gesellige plek perfek vir 'n kort wegbreuk.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank so much for the feedback. Glad you enjoyed your stay. Remember we are here to please. Hope to see you again in the future.
Candice P - Des 2018
Algehele gradering
Centrally located, clean and neat.
Mariaan M - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjiese verblyf.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Mariaan. Sien uit na jou volgende besoek.
Gielie S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback. We are stoked that you enjoyed your experience at the lodge. Hopefully it wont be the last.
Rina S - Nov 2018
Algehele gradering
Redelik.
Lees meerAdri E - Sep 2018
Algehele gradering
Redelik.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Bae dankie vir die terugvoer Adri. Ons waardeer dit. Sal aandag gee aan die ligte in badkamer.
Monica O - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik en mooi kamers.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback. We are glad you came as well.
Charlene C - Sep 2018
Algehele gradering
Big commercial accommodation.
Lees meerJohan S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit het die doel gedien.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Marlene B - Apr 2018
Algehele gradering
Beslis nie 4 ster gradering standaard.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankre vir u terugvoer. Ons vra omverskoning vir die teleurstelling. Ons sal aandag gee aan die punte wat u onder ons aandag gebring het.
Zelda S - Sep 2018
Algehele gradering
Nie baie goed nie.
Norlene B - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Norlene. Sien uit om julle gou weer te sien.
Yvonne P - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflike verblyf en vriendelike diens.
Lees meerCullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Yvonne. Hoop om julle gou weer te sien.
Sunet M - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf. Baie mooi skoon en netjies.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Sunet.
Johan G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel met 'n pragtige perseel.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan, waardeer jou terugvoer. Sien uit na julle volgende verblyf.
Reinhardt V - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie lekker.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Reinhardt.
Joos V - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende plekkie, diens regtig vriendelik en baie professioneel!
Joey O - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklike, skoon kamers met puik diens.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Joey.
Peter L - Mei 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Peter, waardeer jou terugvoer.
Aj S - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies blyplek.
Dirkie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Els E - Jan 2017
Algehele gradering
Stunning, stunning place!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, pragtige plek!
So 'n pragtige plek, die tuine, kamers en alles oor die algemeen is fantasties gedoen. Ons het vir my verjaarsdag-naweek gegaan en hulle het dit ekstra spesiaal gemaak. Selfs al het ons net ontbyt gehad, was dit fantasties. Die enigste probleem was dat die restaurant-personeel in die rookarea gesit het in plaas daarvan om ons te help, so ons moes hulle roep om diens te ontvang. Behalwe vir dit, was ons mal oor die plek. Veilige parkeerplekke, pragtige tuine, omliggende omgewing is stil en perfek plek om tyd te spandeer as jy gesinstyd nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
George P - Okt 2017
Algehele gradering
Was lekker en bekostigbaar (hoewel beloofde WiFi nie volledig beskikbaar was nie).
Celliers D - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon. Goeie waarde.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Celliers.
Florinda W - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Berto M - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en vriendelike personeel.
Jm P - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, lekke!
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Jm. Kom kuier gerus weer.
Annamarie C - Sep 2017
Algehele gradering
Sentraal geleë, ideaal vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Annamarie.
Zelda H - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige ontspanne atmosfeer.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Zelda.
Christelle V - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies, privaat, sentraal.
Liza M - Nov 2017
Algehele gradering
Goed geleë skoon akkommodasie.
Berne G - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, presies waarvoor ons gevra het.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie Berne. Hoop om julle weer te sien.
Barries B - Jun 2017
Algehele gradering
Vir die prys is die waarde goed!
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer Barries. Hoop om julle gou weer te sien.
Anneke O - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Fred D - Feb 2017
Algehele gradering
Goed vir kort verblyf.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Elaine A - Apr 2017
Algehele gradering
Heel gerieflik vir 1 aand se verblyf.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Anene V - Okt 2017
Algehele gradering
Voldoende vir "lock up and go".
Lees meerIan D - Jul 2017
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Melisna G - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemiddeld.
Bernard P - Apr 2016
Algehele gradering
Was meer as wat ons verwag het.
Lees meerLoutjie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Elsa B - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Megan C - Nov 2016
Algehele gradering
Cullinan Diamond Lodge Wedding Weekend
Lees meerCarien S - Feb 2016
Algehele gradering
Baie goeie ervaring, dankie!
Alan M - Feb 2016
Algehele gradering
Was relaxing and friendly, just hot with a broken aircon.
Arno V - Okt 2016
Algehele gradering
Oor die algemeen het Cullinan Diamond Lodge 'n goeie indruk geskep.
Lees meerRodney C - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker en personeel baie behulpsaam.
Ruan R - Des 2016
Algehele gradering
Very nice place. Tidy and convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plekkie. Netjies en gerieflik.
Ek het dit baie geniet. Die plek is netjies, die kamer was gemaklik en die uitleg was gerieflik. Ontbyt was oor die algemeen lekker, behalwe vir die eiers - was bietjie sag. Maar ek is steeds in my noppies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mark M - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi. Baie lekker.
Manda R - Jan 2016
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike, professionele plek.
Marius E - Mrt 2016
Algehele gradering
Die plek is baie netjies, mooi en veilig.
Outien R - Okt 2016
Algehele gradering
Sal weer kom.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Michelle K - Nov 2015
Algehele gradering
Die personeel is vriendelike en baie behulpsaam.
Cherise V - Nov 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf!
Melany V - Okt 2015
Algehele gradering
Excellent service.
Nicolene C - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker gebly by die gastehuis!
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer - word waardeer!
Linde T - Mei 2015
Algehele gradering
Verseker hoogs aanbeveelbaar!
Martie C - Mei 2015
Algehele gradering
Als wat nodig is.
Chantal C - Apr 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Marita O - Nov 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in Cullinan Diamond Lodge.
Ian M - Jun 2015
Algehele gradering
Pleasant.
Cullinan Diamond Lodge se terugvoer
Your feedback is highly appreciated!
Thank You
Laulene K - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap omdat ons 'n troue in Cullinan bygewoon het. Die diens was vriendelik en profesioneel.
Carla H - Nov 2015
Algehele gradering
Gemaklik en rustig in vriendelik atmosfeer.
Casper E - Nov 2015
Algehele gradering
We Enjoyed our stay in Cullinan Diamond Lodge
Izak V - Apr 2015
Algehele gradering
Puik diens
Willem A - Feb 2015
Algehele gradering
Voldoende.
Lees meerAndrea S - Feb 2015
Algehele gradering
Gemaklik.
Johanli W - Sep 2014
Algehele gradering
Ons het 'n welverdiende rustige naweek by Cullinan Diamond Lodge geniet. Ons is so tevrede met die diens en ruimte dat ons hulle definitief oorweeg as trou venue.
Amanda O - Mrt 2014
Algehele gradering
Awesome!
Ellen D - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Serna S - Jan 2014
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel!
Jaco V - Sep 2014
Algehele gradering
Sal weer hier bly.
Elmarie Z - Jul 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens en heerlike kos.
Jessica C - Feb 2014
Algehele gradering
Baie mooi en die diens was wonderlik.
Annelie H - Sep 2014
Algehele gradering
Oor die algemeen is dit 'n pragtige plek en goeie waarde vir geld.
Renee M - Mei 2014
Algehele gradering
Lovely, clean and pleasant rooms. Divine breakfast!
Alexander V - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies, baie lekker, baie goeie diens.
Morne V - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Thea S - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Natascha B - Okt 2013
Algehele gradering
Wonderlik!
Marlies W - Aug 2013
Algehele gradering
Alles was perfek behalwe ons bure in aangrensende kamer.
Jacobie V - Aug 2013
Algehele gradering
Ongelooflik netjies.
Wandie G - Aug 2013
Algehele gradering
Baie goed.
Maxmillian N - Mrt 2013
Algehele gradering
It was brilliant! I'm lost for words but yes, best place ever.
Etrezia H - Okt 2013
Algehele gradering
Groot ruim kamers met lekker stoep. Baie beïndruk!
Leon C - Aug 2013
Algehele gradering
Goed!
Jenny S - Jun 2013
Algehele gradering
Lovely - I will definitely stay there again.
Lees meerJudith W - Jan 2013
Algehele gradering
A hotel where the staff go the extra mile to ensure personal service
Debbie F - Mrt 2013
Algehele gradering
Excellent customer service. It felt like a home from home.
Ian M - Aug 2013
Algehele gradering
Very relaxing stay, will definitely be back
Liesel N - Jul 2013
Algehele gradering
Was aangenaam. Bespreekte kamer was nie gereed toe gearriveer het nie.
Daniel O - Sep 2013
Algehele gradering
Netjiese kamers met basiese ontbyt.
Elsa W - Okt 2011
Algehele gradering
Great, will go back!
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hotelstraat 2, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang