Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cullinan Diamond Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Santie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie diens. Vriendelike personeel. Kos is baie nice. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleen T
1 nag
5.0
Aug 2024

A beautiful venue I would really recommend. Wonderful accommodation with friendly and efficient staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Pragtige dekor met ou-wêreldse sjarme. Uiters vriendelike en bekwame personeel. Ek het elke aand tydens my verblyf van 4 nagte aandete bestel vanuit die restaurant en dit in my kamer genuttig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gemaklik en waarde vir geld. Die personeel by Cullinan Diamond Lodge was baie vriendelik en hulpvaardig. Hulle reageer ook vinnig op navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het ons kuier daar baie geniet. Baie lekker gebly en al die personeel was gasvry. Ontbyt was goed. Verblyf is hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Net reg! Heerlik gebly. Personeel is vriendelik en bekwaam. Gemaklik naby aan alles om te stap waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith H
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Adventure in Cullinan. Visited for a very enjoyable chocolate and gin festival. Surprised at the luxury room at the lodge. Spacious and comfortable. Best cappuccino in a while. Really nice dinner at the golf club.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Comfortable and well-positioned. Friendly staff and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie P
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Skoon, netjiese geriewe. Ons het lekker geslaap, dankie. Netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Besigheidsbesoek. Ideaal, behalwe die WiFi. Ek het baie lekker gebly. Dit was 'n besigheidsbesoek terwyl ek in KwaMhlanga moes werk. Dit was baie gerieflik om in Cullinan Diamond Lodge te bly. Die personeel is akkommoderend in terme van etenstye. Vriendelik. Heerlike kos en koffie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louw
Cullinan Diamond Lodge
Good day Thank you for the email, you’re welcome! I hope you had a pleasant stay. We apologise for the inconvenience. Kind regards, Cullinan Diamond Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hotelstraat 2, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjY4Mzc5LWNhNjUtNDAwMi05YTY1LWMzZWI5ZTBiM2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 2 Hotel Street Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672889360123 28.518898487091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang