Cullinan K14 Diamond
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 131 van die plaas Doornkraal, K14, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cullinan K14 Diamond bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Cullinan en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié huis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel.
Buite is daar 'n pragtige tuin waar gaste na die voëls kan luister.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Deel 131 van die plaas Doornkraal, K14, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 131 van die plaas Doornkraal, K14, Cullinan, 1000, Gauteng