Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cultivar Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Ulandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Cultivar Guest Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Alwyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H

Baie rustig.

Ja, die een aand se verblyf was baie lekker. Sal beslis weer daar oorslaap indien ek weer in die area is.

Debbie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie B

Teleurgesteld

Met ons aankoms om 19:00 het ons die klokkie gelui en ook die nommer op die klokkie geskakel, maar geen antwoord gekry nie. Ons het later julle geskakel vir hulp. Later het 'n algemene werker met sy werksoorpak van die kamers aan die linkerkant gekom om die hek oop te maak. Daar was dus niemand by ontvangs nie. Ons kamer was baie koud a.g.v. die seisoen en baie reën. In die hoek van die kamer het daar 'n handdoek gelê op die vloer om water op te suig. Daar word niks genoem van dat daar geen TV's in die kamers is nie. Die lugverkoeler wat bokant die bed is, was nie baie effektief nie, want dit het op stadiums koue wind uitgeblaas reg bokant jou kop. In die stort is daar 'n groot klip wat nog vol van die vorige gaste se shampoo/seep of tandepaste was. Die plek het ook nie 'n mat in die voordeel van die kamer of in die badkamer nie. Die plek was baie koud en die seisoene moet in ag geneem word om jou gaste so gemaklik en warm as moontlik te hou.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonniemile-pad, Langs die M12, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79769be3cddeabae8997c1ad88fd73edc934462e3085b01b9097d0191329a9dc62e9e2b5c81a905ae54fa036d141e8a994ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Bonniemile Road Off the M12 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95265159761 18.780570030212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang