Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cumberland Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Cumberland Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Josephine F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F

Sommer baie lekker.

Vandat ons gearriveer het tot ons vertrek was personeel baie behulpsaam en vriendelik. Die hotel was baie netjies en skoon. Is beslis die moeite werd om daar oor te bly. Sal definitief aanbeveel.

Cumberland Hotel se terugvoer

Goeiedag mev. Fredericks

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal dit so oordra aan ons span.

Groete
Godfrey Blaauw

Cumberland Hotel
Rietie R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rietie R

100% voldoen aan al ons vereistes.

Ons het heerlik gebly, alles was van hoogstaande gehalte. Ek het nagelaat om te vra vir 'n kamer op die grondvloer. My pa is amper 92 en nie lig nie, en die portier het ons twee dames gehelp om hom met 'n rolstoel tot op die eerste vloer op te dra teen die trappe. Die ontbyt asook die aandete in die restaurant was baie geurig en smaaklik voorberei.

Cumberland Hotel se terugvoer

Goeiemore Rietie

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal dit met ons span deel. Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê.

Groete
Godfrey Blaauw
Duty Manager

Cumberland Hotel
Rozelle P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle P

Was fantastic!

Baie goeie diens. Netjies en skoon. Goeie fasiliteite binne in die hotel.

Cumberland Hotel se terugvoer

Goeiemore Lizete. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal dit met ons span deel. Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê. Groete, Godfrey Blaauw, Duty Manager

Cumberland Hotel
Reginald A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald A

Lekker.

Die kuier was baie aangenaam. Personeel baie bereidwillig om hulp te verleen.

Cumberland Hotel se terugvoer

Good day Mr. Abrahams. Hope you are well, thank you for your positive feedback. I'll share it with our team. Hope to see you and your family soon.
Regards
Godfrey Blaauw

Cumberland Hotel
Geoff T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff T

Comfortable.

Enjoyable. Staff were helpful and friendly.

Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stockenstrom-straat 2, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10322c35d045788aad38c2756df6e3ba476f5c30ededc7b8a29ae6a0011f21b80a39f7a948bdec1d942ae86d8de083c4c85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Stockenstrom Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.640354259193 19.44471180439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang