Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cumberland Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Josephine F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sommer baie lekker. Vandat ons gearriveer het tot ons vertrek was personeel baie behulpsaam en vriendelik. Die hotel was baie netjies en skoon. Is beslis die moeite werd om daar oor te bly. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Cumberland Hotel
Goeiedag mev. Fredericks Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal dit so oordra aan ons span. Groete Godfrey Blaauw

Rietie R
1 nag
5.0
Jun 2024

100% voldoen aan al ons vereistes. Ons het heerlik gebly, alles was van hoogstaande gehalte. Ek het nagelaat om te vra vir 'n kamer op die grondvloer. My pa is amper 92 en nie lig nie, en die portier het ons twee dames gehelp om hom met 'n rolstoel tot op die eerste vloer op te dra teen die trappe. Die ontbyt asook die aandete in die restaurant was baie geurig en smaaklik voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Cumberland Hotel
Goeiemore Rietie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal dit met ons span deel. Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê. Groete Godfrey Blaauw Duty Manager

Rozelle P
1 nag
4.6
Jun 2024

Was fantastic! Baie goeie diens. Netjies en skoon. Goeie fasiliteite binne in die hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Cumberland Hotel
Goeiemore Lizete. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal dit met ons span deel. Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te hê. Groete, Godfrey Blaauw, Duty Manager

Reginald A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Lekker. Die kuier was baie aangenaam. Personeel baie bereidwillig om hulp te verleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Cumberland Hotel
Good day Mr. Abrahams. Hope you are well, thank you for your positive feedback. I'll share it with our team. Hope to see you and your family soon. Regards Godfrey Blaauw

Geoff T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Comfortable. Enjoyable. Staff were helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stockenstrom-straat 2, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10322c35d045788aad38c2756df6e3ba476f5c30ededc7b8a29ae6a0011f21b80a39f7a948bdec1d942ae86d8de083c4c85f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2 Stockenstrom Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.640354259193 19.44471180439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang